Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonas Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen Rijnweg 18, Oewerzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sonas Boutique Hotel bied luukse verblyf in die hartjie van Oudtshoorn. Dit is naby verskeie volstruisplase. Gaste kan in styl ontspan en die uitsigte oor die tuine, berge en nabye plase geniet. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat wissel van Deluxe tot Koning en Prinsipaal. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste of 2 volwassenes en 1 kind.

Kamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en elke bed is oorgetrek met gehaltelinne. Elke kamer het ook 'n en suite-badkaemr met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Verhitte handdoekrelings, komplimentêre toiletware, badhanddoeke, japonne en pantoffels in die badkamers beskikbaar. Gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe met 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n TV is standaard in elke kamer. Elke kamer het ook toegang tot of 'n privaat stoep of die gemeenskaplike swembadarea.

Gaste kan heerlik ontspan in die gemeenskaplike swembad of gebruikmaak van die gratis WiFi of bloot die pragtige uitsigte van die balkon af geniet. Sonas Boutique Hotel bied 'n verskeidenheid uitstekende ervarings om te verseker dat gaste 'n onvergeetlike tyd het. 'n Portier- en pendeldiens is ook beskikbaar.

Die hotel het baie geriewe op die perseel wat 'n gimnasium, spabehandelings, toerbesprekings, sekuriteit, skoenskoonmaakdienste, 'n gemeenskaplike randvloeiswembad, veilige parkeerplek en 'n kroeg insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Alphen Rijnweg 18, Oewerzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonas Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen Rijnweg 18, Oewerzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ff747f858397275abfdd53bb9e4cb9efa2db74f441dbead336a4cc76a1df0e1d6dd68000cef0bf35c3ce673f3b34929a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 18 Alphen Rijnweg Oewerzicht 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.569861548214 22.203065165993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang