Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedi-Nku Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Pedi-Nku Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
David L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Dit was 'n wonderlike wegbreekie, die huisie was perfek.

Ons het baie lekker gebly, die huise is klein maar daar is alles wat 'n mens nodig het. Alles is in sy plek en die huis en tuin is baie skoon en net. Leanna het ons hartlik verwelkom en ons vinnig laat tuis voel. Ons sal beslis hierdie plek vir ander aanbeveel en ek is seker ons sal binnekort terug wees. Dankie vir 'n baie aangename naweek.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Pedi-Nku Huis
Marcha L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha L

Baie rustig, skoon en lekker.

Die eenheid is ongelooflik goed toegerus met enige iets wat mens kan nodig kry. Lieflike buite braai en boma. Die gasheer en gasvrou was ten alle tye beskikbaar en het gehelp met raad en hout.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons! Hoop ons sien julle gou weer!

Pedi-Nku Huis
Anriette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette B

Lekker kuier huisie op die plaas.

Ons het 'n welkome, vriendelike ontvangs gehad. Pedi-Nku is in die groter Dinokeng area, maar nie binne-in die reservaat self nie. Lekker rustige, stil plaasomgewing. Uitstekend toegerus met wonderlike geriewe. Genoeg hardloop- en speelruimte vir die kinders.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het die naweek geniet en hopelik sien ons julle gou weer!

Pedi-Nku Huis
Sheena E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheena E

We really had a relaxing stay.

The area is nice, quiet and clean. Leanna was very friendly. In summary, we all enjoyed our stay and wish we had stayed longer.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Thank you for your stay with us. Hope to see you again.

Pedi-Nku Huis
Nadene E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Rustig, skoon, mooi geriewe.

Ons het lekker gekuier en die huis is gerieflik. My pa wat sukkel om te loop kon ook lekker rond beweeg. Alles is skoon en mooi.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Dankie vir julle verblyf by ons!

Pedi-Nku Huis
Stephen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Fantasties.

Dit is 'n besonderse lekker plek om jou batterye te laai. Lekker stil en rustig.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien!

Pedi-Nku Huis
Francis V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V

Rustige wegbreek.

Baie netjies en goed toegeruste eenheid. Presies wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek. Baie vriendelike gasvrou.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Pedi-Nku Huis
Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Dit was heeerlik! Baie stil en gerieflik!

As ek 'n voorstel kan maak, meer hout vir die vuurput. Verder was alles baie lekker en perfek!

Barbara R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

Weekend stay.

Loved our visit. Chalet was spotless and has everything you need. Perfect for two couples and a child can sleep in the lounge which has a single bed. Close to everything. Highly recommend staying here.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Thank you so much, and thank you for visiting us.

Pedi-Nku Huis
Ant P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ant P

Peaceful, beautiful and relaxing.

The accommodation was super, it was more spacious than we expected, all amenities worked, and the place was better than the photos!! and we felt safe there. It was well-supplied and the kitchen had all the utensils we needed. The reserve is excellent and we enjoyed ourselves. Leanna was amazing and very helpful.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Thank you and we hope we see you very soon.

Pedi-Nku Huis
Louise P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Naby en bekostigbare wegbreek in die bos.

Sal weer wil gaan kuier in die winter.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie Louise, ons sien uit na julle volgende kuier.

Pedi-Nku Huis
Jacobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Uiters genotvol.

Waarde vir geld, baie goed voorberei.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Pedi-Nku Huis
Karin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlik, rustige atmosfeer, rus vir die siel.

Volledig toegerus, meer as genoeg spasie. Eienaars is vriendelik en gasvry. Veilige omgewing.

Pedi-Nku Huis se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Pedi-Nku Huis
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 700 m vanaf De Wagendrift-weg, Boeveneid Groenfontein Deel 8, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0703c042bcecf89ae198a9fc719bf5ab4cc88ab0b2bc70562c6225da9c0fefbf35bb5ef65c59edc8734c04b1a48d5677e417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 700 m from De Wagendrift Road Boveneind Groenfontein Portion 8 1002 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.418128594371 28.47482208209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang