Pedi-Nku Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
David L - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreekie, die huisie was perfek.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Marcha L - Jul 2024
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en lekker.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by ons! Hoop ons sien julle gou weer!
Anriette B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker kuier huisie op die plaas.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het die naweek geniet en hopelik sien ons julle gou weer!
Sheena E - Aug 2024
Algehele gradering
We really had a relaxing stay.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Thank you for your stay with us. Hope to see you again.
Nadene E - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon, mooi geriewe.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Dankie vir julle verblyf by ons!
Stephen S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie, julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien!
Francis V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heeerlik! Baie stil en gerieflik!
Barbara R - Apr 2023
Algehele gradering
Weekend stay.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Thank you so much, and thank you for visiting us.
Ant P - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and relaxing.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Thank you and we hope we see you very soon.
Louise P - Mrt 2023
Algehele gradering
Naby en bekostigbare wegbreek in die bos.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie Louise, ons sien uit na julle volgende kuier.
Jacobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Uiters genotvol.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Karin V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustige atmosfeer, rus vir die siel.
Pedi-Nku Huis se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 700 m vanaf De Wagendrift-weg, Boeveneid Groenfontein Deel 8, Dinokeng, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang