Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedi-Nku Huis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 700 m vanaf De Wagendrift-weg, Boeveneid Groenfontein Deel 8, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pedi-Nku Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus huis wat binne die hekke van die oostelike grens van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë is. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n ontsnapping uit die stad se gewoel.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook twee enkelbeddens in die sitkamer vir twee kinders.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n ketel. Van die kombuis af lei daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea.

Die eiendom beskik ook oor 'n lieflike tuin, 'n ingeboude braai en 'n vuurput. Doendinge in die omgewing sluit die besoek aan 'n Arlington-handwerkbrouery en ander restaurante in. Georganiseerde wildritte sowel as selfry-roetes is ook maklik bereikbaar in die Groot 5-reservaat naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David L
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n wonderlike wegbreekie, die huisie was perfek. Ons het baie lekker gebly, die huise is klein maar daar is alles wat 'n mens nodig het. Alles...
Sien meer
Sep 2024
Marcha L
5.0
Baie rustig, skoon en lekker. Die eenheid is ongelooflik goed toegerus met enige iets wat mens kan nodig kry. Lieflike buite braai en boma. Die gashee...
Sien meer
Jul 2024
Anriette B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker kuier huisie op die plaas. Ons het 'n welkome, vriendelike ontvangs gehad. Pedi-Nku is in die groter Dinokeng area, maar nie binne-in die reser...
Sien meer
Jun 2024
Nadene E
5.0
Rustig, skoon, mooi geriewe. Ons het lekker gekuier en die huis is gerieflik. My pa wat sukkel om te loop kon ook lekker rond beweeg. Alles is skoon e...
Sien meer
Des 2023
Stephen S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is 'n besonderse lekker plek om jou batterye te laai. Lekker stil en rustig.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 700 m vanaf De Wagendrift-weg, Boeveneid Groenfontein Deel 8, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Pedi-Nku Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 700 m vanaf De Wagendrift-weg, Boeveneid Groenfontein Deel 8, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0703c042bcecf89ae198a9fc719bf5ab4cc88ab0b2bc70562c6225da9c0fefbf35bb5ef65c59edc8734c04b1a48d5677e417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 700 m from De Wagendrift Road Boveneind Groenfontein Portion 8 1002 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.418128594371 28.47482208209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang