Sondela Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Rean & Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Audrey P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Adéle D - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi kamers.
Dylan B - Des 2022
Algehele gradering
Great stay.
Sondela Guest House se terugvoer
Thank you. I am glad you enjoyed your stay. Stay safe
Sandra
Ludwig S - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf by Sondela is voldoende.
Ludwig S - Jul 2019
Algehele gradering
Verblyf is netjies en genoegsaam.
Sondela Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Jan V - Aug 2019
Algehele gradering
Goed.
John P - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable and hospitable.
Sondela Guest House se terugvoer
John, baie dankie. Ek is baie bly u het dit aangenaam gevind.
Sandra
Willem V - Feb 2018
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Lees meerLiesel B - Des 2017
Algehele gradering
Voldoende vir 'n vinnige oornag - netjies en skoon.
Sondela Guest House se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. In die toekoms sal ek vra vir vars melk of is die sakkies reg.
Groete
Sandra
Elizabeth V - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf met 1 of 2 klein probleempies.
Sondela Guest House se terugvoer
Beste Elize,
Jammer oor die water. Soos ek genoem het, is dit baie koud hier in die winter. Ek noem ook aan almal om eerder in die aand te stort of bad omdat die water eers later die volgende oggend weer warm word want dit vries gedurende die nag. Rakende die bed - ek kan dit nie glo nie aangesien al my matrasse nuwe Cloud 9 matrasse is. Al wat ek kan sê is dat ek vreeslik jammer daaroor is.
Groete,
Sandra
Alessandro P - Nov 2017
Algehele gradering
Only passable.
Taco V - Jun 2017
Algehele gradering
Very cold. In winter it was warmer outside than in our room. Hospitality starts with turning on the heating.
Sondela Guest House se terugvoer
Beste Taco,
Ek is baie jammer oor die water storie, in die winter is dit regtig koud hier. Gelukkig het ek julle meegedeel om in die aande eerder te stort of te bad want in die oggende is die water gevries.
Baie dankie,
Sandra
Natalie V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Sondela Guest House se terugvoer
Goeie dag Natalie,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is so bly jy het dit geniet.
Groete,
Sandra - Sondela B&B
Surina N - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese kamers en lekker oornagplek op reis.
Sondela Guest House se terugvoer
Beste Surina,
Baie dankie, ek is bly dat u lekker gebly het, ons waardeer dit baie.
Groete,
Sandra
Morgan W - Des 2016
Algehele gradering
Good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Sondela is 'n goeie plek om vir die aand oor te slaap. Waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sondela Guest House se terugvoer
Good day Morgan,
Thank you for your comments, we appreciate it.
Regards,
Sandra
Jannie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Raserig en min slaap.
Sondela Guest House se terugvoer
Hallo Jannie
Ek is vreeslik jammer om dit te hoor; jy moes my gekontak het dan sou ek definitief hulle kom stil maak het. Jammer daaroor ek belowe dit sal nie weer gebeur nie en dit was die army mense en hulle het vroeg gery ook. So ek's baie jammer daaroor maar u moes my gekontak het.
Groete
Sondela BB
Sandra van Heerden
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Theo V - Okt 2015
Algehele gradering
Die plek ruik na hondemis.
Sondela Guest House se terugvoer
Sondela Gastehuis wil graag met u deel dat nuwe eienaars oorgeneem het. Hiermee wil ons graag onverskoning vra vir die negatiewe ervaring en u in kennis stel dat die bestuur alles in hul vermoë doen om die gastehuis se standaard te verbeter. Ons bevestig dat daar geen honde aangehou word nie en dat die privaatheid van die gaste van nou af verseker is. Al die geriewe op die perseël word opgegradueer, onder anderre die swembad, die eetsaal, die tuin en die slaapeenhede.
Die slaapeenhede word heeltemal oorgedoen met nuwe linne en gordyne. Daar is ook twee eenhede wat verbeter word met nuwe teëls en waarvan die dakhogte ook gelig word.
Hoop dit sal u laat her-oorweeg om ons weer n kans te gee want ons kan u verseker dat dit heeltemal n ander ervaring sal wees.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durbanstraat 63, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang