Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Jg H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantastiese verblyf en oord. Fantastiese verblyf oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rus lekker en ontspan. Was heerlik. So ontspannend. Staff was amazing en ons is effe later uitgeklok. Die 10 uur slot is nogal tight op 'n Sondag .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, ontspannend en 'n wonderlike naweek wegbreek. Die naweek was amazing. Die personeel was baie akkommoderend en ons kon effens later uitklok. Die 10 uur is nogal beperkend veral as jy eers wil fietsry. Baie dankie. Die jacuzzi wou net nie warm word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Really beautiful place. A very beautiful place, clean and neat. All the staff members we interacted with were very friendly and courteous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons gesin het heerlik ontspan. Die braaiarea en kuierplek was lieflik! Lekker Bosveld Uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celmari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veilig, salig in die natuur! Altyd lekker by Sondela!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie L
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Fantasties. Ongelooflik rustig en natuur wonderlik. Baie wild en verskeie voël spesies gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

'n Lekker gesinsvakansie so naby van die huis af. Lekker ontspan langs die boma. Die chalets was baie netjies en die diens was baie goed. Almal was vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te help. Een van die gordynreëlings het afgeval en hulle het dit baie vinnig reggemaak. Sou miskien een van die kamers se bedgrootte ten minste queen maak i.p.v. dubbel, maar dit word vooraf gesê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik. Baie om te doen. Baie lekker. Stil, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik gebly! Uitstekende diens by hierdie bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang