Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets is netjiese selfsorg-chalets in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg en gaste kan die rustigheid van die Bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde en voëlkyk geniet.

Die chalets is in 4 groepe, naamlik die Acacia Chalets, Sekelbos Chalets, Maroela Chalets en die Karee Chalets. Elke chalet het kombuisgeriewe, 'n leefarea, TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe. Van die chalets het ook lugversorging.

Sondela bied 'n restaurant, kroeg, plaaskoffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodighede, 'n wildsentrum, gemeenskaplike swembaddens en die Iketla Wellness and Spa op die perseel. Daar is talle aktiwiteite soos wildritte, perdritte, fietse te huur, 'n 4x4-hindernisbaan en begeleide vierwielmotorfietsritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jg H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf en oord. Fantastiese verblyf oord.
Jul 2024
Isabella N
Gesin met tieners
5.0
Rus lekker en ontspan. Was heerlik. So ontspannend. Staff was amazing en ons is effe later uitgeklok. Die 10 uur slot is nogal tight op 'n Sondag .
Jul 2024
Isabella N
Saam met vriende
5.0
Rustig, ontspannend en 'n wonderlike naweek wegbreek. Die naweek was amazing. Die personeel was baie akkommoderend en ons kon effens later uitklok. Di...
Sien meer
Jul 2024
Tebogo S
Saam met vriende
5.0
Really beautiful place. A very beautiful place, clean and neat. All the staff members we interacted with were very friendly and courteo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Riana N
Gesin met tieners
5.0
Ons gesin het heerlik ontspan. Die braaiarea en kuierplek was lieflik! Lekker Bosveld Uitspan.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang