Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Lentie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Rustigheid om jouself in natuur te vind. Ons het heerlik gekamp en gerus. Die rustigheid van die kamp was net wat ons nodig gehad het. Kamp staanplekke nie behoorlik gemerk en dit is moeilik om die uitleg per staanplek te verstaan. Dit sou help as daar iemand was by aankoms wat ons daarmee kon help. Die houtvoorsiening vir die donkie was nie voldoende en ons het nie voorsiening daarvoor gemaak, aangesien daar op webblad gemeld word Sondela voorsien die hout vir die donkie en boma. Administrasie was effe deurmekaar en was ons op pad uit gestop by hek omrede ons nie ons rekening vereffen het nie. Ons het volledig op die webblad betaal en by aankoms die R75 bewaringsfooi. Daar was skielik geen rekord van ons betalings en moes ons kosbare tyd verspil terwyl Sondela hulle admin uitsorteer. Die 4x4 roete na die kamp was niks anders as modderige grondpad met amper geen uitdagings, maar die kamp was beslis die moeite werd. Verskeie voertuie het by die kamp kom draai wat beslis nie 4x4 was nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Baie lekker en rustig. Baie om te doen vir al vir die kinders en kleinkinders, het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Heerlik, rustig in die natuur. Heerlik weggebreek vir 'n week. Salig vir die siel. Kampwagters het elke dag vir ons hout gebring vir die boma en donkie. Hulle moet dalk net meer gereeld die watertenks opvul, ons moes ongelukkig skakel om hul in kennis te stel van die water. Sal vir seker weer gaan kamp in Tambuki 4x4 kamp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 169

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein Plaas 462, KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480fd64793b33b61ccb3784e1490709f54ff0145d564a9e5eaefc206063e0978e7f4989935407968982351900a7c5e1039df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.910999285019 28.388481113739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang