Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweefontein Plaas 462, KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tambuki 4x4 Camp is 'n 4x4-entoesias se droom en is ideaal vir avontuurlustige gaste wat daarvan hou om so na as moontlik aan die natuur te wees. Dié afgeleë kamp is in die Sondela Natuurreservaat en kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Dit is aan die voet van 'n klipkoppie en gaste kan die koppie klim om 'n skemerkelkie en die pragtige sonsondergang van daar af te geniet.
Daar is net 5 kampeerplekke en 'n maksimum van 4 gaste word per staanplek toegelaat. Gaste kan hul tent hier opslaan en die ongerepte natuur inneem. Daar is geen elektrisiteit nie.
Die kamp het opelug-ablusiegeriewe met storte en spoeltoilette. Warm water word deur 'n donkie opgewek.
Daar is ook 'n sentrale grasdakboma en vuurput waar gaste kan ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 174
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tweefontein Plaas 462, KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweefontein Plaas 462, KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang