Sondela Nature Reserve and Spa Country House
Beskrywing
Die pragtige kamer het 'n koninggrootte-bed, gerieflike sitarea met 'n gemaklike rusbank, koffietafel en gemakstoel. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak, toilet, stort en 'n groot, privaat Victoriaanse buitebad en -stort. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuine. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is pragtig ingerig en spog met 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n koninggrootte-bed met perkallinne en donsveer- of veselstofkussings. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak en 'n bad. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuin. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige kamer is ook as die wittebrood-suite bekend. Daar is 'n koninggrootte-bed met perkallinne en donsveer- of veselstofkussings. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak, toilet, stort en 'n groot, romantiese, privaat tuin met 'n spa-bad. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuine. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is lekker groot en spog met 'n knus sitarea met 'n kaggel. Daar is 'n koninggrootte-bed met perkallinne en donsveer- of veselstofkussings. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak, groot hoekbad, toilet en 'n stort. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuin, swembad en plaas. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is lekker groot en spog met 'n uitsig oor die plaas en wingerd. Daar is 'n koninggrootte-bed met perkallinne en donsveer- of veselstofkussings, en 'n Victoriaanse rusbank wat ideaal is vir lees en ontspan. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak, groot ovaalbad, toilet en 'n stort. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuin en swembad. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige, ruim kamer het 'n uitsig oor die plaaslande en wingerd. Daar is 'n koninggrootte-bed met perkallinne en donsveer- of veselstofkussings, en gemakstoele. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak, toilet, stort en 'n groot, privaat Victoriaanse buitebad en -stort. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuine. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is pragtig ingerig en spog met 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n koninggrootte-bed met perkallinne en donsveer- of veselstofkussings. Die en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak. Daar is ook Charlotte Rhys-toiletware, japonne en pantoffels. Die privaat stoep het 'n uitsig oor die tuin. Ander standaardgeriewe sluit 'n butler-diens 18 uur per dag, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegdiens via die butler, 'n 36"-platskerm-TV met satellietkanale, afstandbeheerde lugversorging, 'n kluis, haardroër en 'n droograk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe wat alles insluit, is op versoek beskikbaar.
Let asb. geen kinders onder 16 jaar word in die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Tweefontein 426 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang