Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tweefontein 426 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sondela Nature Reserve and Spa is teen die lieflike agtergrond van die grasagtige bosveld-savanne geleë en omring deur majestueuse bome, met golwende grasperke en verruklike uitsigte oor die landerye. Ons het ook 'n butler-diens beskikbaar.

Dié statige boetiekhotel is die spreekwoordelike diamant in die kroon vir Sondela Natuurreservaat en sy reeds veelsydige verskeidenheid topklas-verblyf.

Ons bied verblyf in 7 slaapkamers, elkeen versier met sy eie individuele karakter met beeldskone meubels en vars linne, maar verder ook spesiale kenmerke soos 'n privaat buitestort of -bad. Ons intieme wittebrood-suite bied 'n privaat tuin en 'n spa-swembad. Ons het spesiale aandag geskenk aan die mooi toebehore, badkamergeriewe en die afwerkings. Elke kamer lei na 'n klein omheinde tuin of die lieflike grasperke met uitsigte oor die opstal se landerye.

Die mees inspirerende aspek is die majestueuse blaredak van bome, waarvan sommige reeds ouer as 200 jaar is, wat die tuin verwelkomende skadu teen die Afrika-son bied tydens die somermaande. 'n Sprankelende swembad is slegs vir die gebruik van gaste in die Country House.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Sondela Nature Reserve and Spa Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Tweefontein 426 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sondela Nature Reserve and Spa Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tweefontein 426 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77485b042f18c791312fa85caa6dfbbd5b6f7235f48242ce4e9b9da2595b1aa7440f70ac8314f7dbc13a4e101f95640f0006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm Tweefontein 426 KR Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926332 28.392268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang