Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonder Tyd By Die See

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike wegbreek met die gesin! Ons as gesin het 'n heerlike paar dae gehad. Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy kan benodig. Ook lekker naby aan die see. Kinders het dit baie geniet. Was ook dankbaar om ons hondkind saam te kon neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend, doen so voort. Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd dit weer doen. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Sonder Tyd By Die See
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Anton het ons vriendelik ontvang en altyd seker gemaak of ons gemaklik is. Die plekkie is baie sentraal en stapafstand na die see. Baie gerieflik gebly en al die meubels was in goeie toestand. My voorstel aan Anton is om die stortgordyn te vervang met 'n deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Sonder Tyd By Die See
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Mooi bly!

Lawren H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

So relaxing. The weekend was amazing. The owner was so friendly and helpful, and we would definitely come again. 100% recommend it for whenever you want a break/escape from life and want to enjoy a quiet time! Thank you Anton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Die plek is baie sentraal en naby aan die besighede gelee maar ook baie stil. Die woonstel het alles wat benodig word en die eienaar is baie behulpsaam en ondersteunend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Nov 2024

Awesome. It was nice, we felt safe, the hosts were very friendly. Overall, we enjoyed the stay and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336ca9c7f0c00c58d6e947f61569c3408aa6bc9029662ea81d044d53f88b21e0f925bc7bcb403b54a2c25979e01c727faa2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 31 Loop Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66589293357 19.502842964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang