Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonder Tyd By Die See

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Sonder Tyd By Die See
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Anton het ons vriendelik ontvang en altyd seker gemaak of ons gemaklik is.

Die plekkie is baie sentraal en stapafstand na die see. Baie gerieflik gebly en al die meubels was in goeie toestand. My voorstel aan Anton is om die stortgordyn te vervang met 'n deur.

Sonder Tyd By Die See se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Mooi bly!

Sonder Tyd By Die See
Lawren H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawren H

So relaxing.

The weekend was amazing. The owner was so friendly and helpful, and we would definitely come again. 100% recommend it for whenever you want a break/escape from life and want to enjoy a quiet time! Thank you Anton.

Fanie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Die plek is baie sentraal en naby aan die besighede gelee maar ook baie stil.

Die woonstel het alles wat benodig word en die eienaar is baie behulpsaam en ondersteunend.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336ca9c7f0c00c58d6e947f61569c3408aa6bc9029662ea81d044d53f88b21e0f925bc7bcb403b54a2c25979e01c727faa2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 31 Loop Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66589293357 19.502842964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang