Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonder Tyd By Die See

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sonder Tyd By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Pearly Beach, ongeveer 22 km vanaf Gansbaai. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir 4 gaste.

Dié eenheid beskik oor 1 ruim slaapkamer, 'n kombuis en aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dit het ook lugversorging, 'n TV en WiFi. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus.

Die eenheid lei na 'n braaikamer met 'n ingeboude braai, sitplek buite en 'n yskas-vrieskas. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicky L
Gesin met tieners
5.0
We had a great stay at Sonder Tyd By Die See. Anton was the perfect host. The owners stay in the flat right next door, but you would th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jacomien T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Kombuis effe onprakties en beknop, maar baie goed toegerus.
Jan 2025
Mandy S
Gesin met tieners
5.0
Excellent stay, without time at Sonder Tyd By Die See. We just wanted to say thank you for an amazing stay at your accommodation! We ab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marie C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek met die gesin! Ons as gesin het 'n heerlike paar dae gehad. Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy kan benodig. Ook lekker ...
Sien meer
Nov 2024
Ronel M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, doen so voort. Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd dit weer doen. Baie dankie.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonder Tyd By Die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336ca9c7f0c00c58d6e947f61569c3408aa6bc9029662ea81d044d53f88b21e0f925bc7bcb403b54a2c25979e01c727faa2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 31 Loop Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66589293357 19.502842964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang