Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Songbird

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Songbirdstraat 20, Klein D'Aria Estate, Eikenbosch, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Songbird is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n veilige kompleks op Klein D'Aria Estate in Eikenbosch. Hierdie selfsorghuis is geskik vir 6 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis het 3 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die ander 2 het elk 'n stort. Beddegoed, handdoeke en kamerjasse word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV, 'n braai-area en 'n etenstafel met genoeg sitplek.

Die sitarea se skuifdeure lei na die groot stoep wat siplek, 'n braai-area en 'n verhitte swembad het, en die tuin wat 'n lushof is.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot die Kaapse Wynlande, winkelsentrums, gholfbane en natuurreservate. Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, en Tafelberg se kabelkarretjies is alles net 'n halfuur weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Songbirdstraat 20, Klein D'Aria Estate, Eikenbosch, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Songbirdstraat 20, Klein D'Aria Estate, Eikenbosch, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5836fe4764e690f4e57987532ee9bda3d7672e05603a721fc27557d626db5956af04600e4a6d6fbab020a24b9adc224c7853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 20 Songbird Street Klein D'Aria Estate 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.858824812799 18.625800642282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang