Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Songs B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Songs B&B is in 'n stil woonbuurt geleë en maak voorsiening vir beide die korporatiewe en ontspanningsreisigers. Gerieflik geleë 3,5 km vanaf die N4-hoofweg en binne 8 minute se ry vanaf die sakekern, Waterfall Mall, Civic Centre en meeste van die voorstedelike winkelsentrums.

Die B&B bied 2 individueel versierde en suite-slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, platskerm-TV met DStv, lugversorging en waaier, koffiemaakgeriewe, kluise en yskassies. Elke slaapkamer word van goeie kwaliteit linne en handdoeke voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Songs B&B is net 50 km vanaf Sun City en Pilanesberg, 50 minute vanaf Wieg van die Mensdom en 60 minute vanaf Pretoria.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Songs B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NTcyZjdkLTUyOGMtNDUyZi05NTc1LTVkNzExZWRlMDc2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 70 Raasblaar Street Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6863651832 27.219793312303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang