Songs B&B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Songs B&B is in 'n stil woonbuurt geleë, ongeveer 3,5 km vanaf die N4 en 8 minute se ry vanaf die middestad, Waterfall Mall, Civic Centre en meeste winkelsentrums, geleë. Songs B&B bied geriewe vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die B&B het 2 en suite-kamers wat uniek opgemaak is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed, TV met DStv, lugversorging en waaier, koffiegeriewe, kluise en yskassies. Elke kamer is ook toegerus met kwaliteit linne en handdoeke. Die gastehuis verskaf veilige parkering vir gaste.
Songs B&B is goed geleë, ongeveer 50 km vanaf Sun City en Pilanesberg, 50 minute vanaf die Wieg van die Mensdom en 60 minute vanaf Pretoria.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Songs B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes