Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonhos Dreams

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
San-mari L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, net wat ons gesoek het. Baie lekker gebly, skoon, netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, San-mari! Waardeer jou resensie, julle is baie welkom. Tot 'n volgende keer, groete, René.

Anna-mari S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en pragtig. Verblyf was baie aangenaam. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie vir jou resensie, Anna-mari, waardeer dit!

Ester A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties en rustig. Ek het 'n goeie verblyf gehad, 'n rustige atmosfeer en baie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, Ester! Waardeer jou resensie vreeslik baie. Groete René

Charlotte V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sien sterre! Ek sal Sonhos Dreams definitief aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige, netjiese en veilige oornagplekkie soek. Ons was baie vriendelik ontvang en alles was tot ons beskikking. Dankie dat ons "lekker kon slaap".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie, baie dankie, Charlotte!

Hanlie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Netjiese, skoon en bekostigbare verblyf met uitstekende diens. Het lekker gebly. Eers donker aangekom en die aircon is vroeër aangesit om ons kamers lekker warm te maak nadat skielike ysige weer aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, Hanlie!

Caroline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Baie lekker rustig gebly. Plek was baie mooi, netjies en skoon. Het ons met ope arms verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, Caroline! Julle is welkom.

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Veilige verblyf naby snelweg. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, Jaco.

Johan B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Skoon netjies en lekker braai geriewe. Gasvry en lekker selfsorg verbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Dankie vir jou resensie, Johan Britz.

Christine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ons gesin het baie gemaklik tuis gegaan by Sonhos Dreams. Sonhos Dreams is die perfekte toevlug na 'n warm, besige dag. Baie veilig, in 'n sentrale omgewing met uitstekende kliëntediens. Die eenheid was baie skoon, netjies en gemaklik ingerig. Die beddens was uiters gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, Christine! Waardeer jou resensie so baie. Julle is welkom enige tyd.

Alfreda S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Netheid, veilig en baie gerieflik. Ek het baie lekker gebly, geen steurnis gewees nie. Sal beslis hulle aanbeveel. Alles was gerieflik en skoon gewees. Het baie veilig gevoel, kon met 'n geruste hart gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Sonhos Dreams
Dankie, Alfreda!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2456fd66ce2e5eb29bb31ad96b8c3162a57e28edd5449c39e445d404fbd8ea7b23e1f8ef3ba460ffac8f810176e10e10571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R747 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 87 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.125913096274 26.18273445265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang