Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonklip Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike gasvrou en aangename atmosfeer. Baie lekker oornagplek. Veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rondgetoer vir 'n maand in Vrystaat, Natal en Gauteng. Baie lekker oorgebly, al was dit net vir een aand. Alta, ons gasvrou, het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Alles in die kamer was baie netjies en skoon, en alles het gewerk. Het net een aand oorgebly, maar sal vir seker weer daar oorgebly as ons in daardie omgewing rond is. Die parkering vir ons voertuig in hul toesluit motorhuis was 'n spesiale bonus, en weereens, nogmaals dankie daarvoor. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sonklip lekker rusplek na 'n lang dag op die pad. Ons het heerlik gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Saved by the electric blanket! Overnight. The tiled floor was very cold, as was the weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag
5.0
Jun 2024

Goeie oornag rusplek op die langpad. Skoon, netjies, vriendelike diens. Heerlik gerus in hierdie skoon netjies plek. Sal dit weer oorweeg vir oornagstop of selfs vir langer bly. Aangename en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker geslaap. Baie lekker geslaap, skoon, netjies, vriendelike ontvangs, parkering in toesluit motorhuis, sal weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik! Sal weer ondersteun. Alles wat mens nodig het, plus vars melk vir koffie/tee en heerlike beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lily V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik, gasvry ontvang, skoon, stil en rustig. Baie lekker gebly en 'n heerlike bed om in te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gasvryheid, lekker bederf op ons bed gekry. Baie lekker gebly. Geniet baie lekker geslaap, geen klagtes oor blyplek nie. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Alta was baie gasvry. Skoon en netjiese eenheid. Gemaklike bed, heerlik geslaap. Heerlik gebly. Bed was gemaklik. Skoon en netjiese eenheid. Dankie vir die bederfie op die bed. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 16, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NDk2MWJhLWJiMTgtNDBlNi04MDgyLWZhMzY2NTUzMjViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 16 Berghaan Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.594733 25.489979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang