Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonklip Overnight Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 92 resensies vir Sonklip Overnight Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Denzil S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil S

Rondgetoer vir 'n maand in Vrystaat, Natal en Gauteng.

Baie lekker oorgebly, al was dit net vir een aand. Alta, ons gasvrou, het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Alles in die kamer was baie netjies en skoon, en alles het gewerk. Het net een aand oorgebly, maar sal vir seker weer daar oorgebly as ons in daardie omgewing rond is. Die parkering vir ons voertuig in hul toesluit motorhuis was 'n spesiale bonus, en weereens, nogmaals dankie daarvoor. Doen so voort.

Rianne A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne A

Sonklip lekker rusplek na 'n lang dag op die pad.

Ons het heerlik gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Dave G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave G

Saved by the electric blanket!

Overnight. The tiled floor was very cold, as was the weather.

Louis M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Goeie oornag rusplek op die langpad. Skoon, netjies, vriendelike diens.

Heerlik gerus in hierdie skoon netjies plek. Sal dit weer oorweeg vir oornagstop of selfs vir langer bly. Aangename en behulpsame gasvrou.

Charles S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Baie lekker geslaap.

Baie lekker geslaap, skoon, netjies, vriendelike ontvangs, parkering in toesluit motorhuis, sal weer daar tuisgaan!

Adriana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V

Puik! Sal weer ondersteun.

Alles wat mens nodig het, plus vars melk vir koffie/tee en heerlike beskuit!

Lily V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily V

Heerlik, gasvry ontvang, skoon, stil en rustig.

Baie lekker gebly en 'n heerlike bed om in te slaap.

Hentie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie N

Baie gasvryheid, lekker bederf op ons bed gekry.

Baie lekker gebly. Geniet baie lekker geslaap, geen klagtes oor blyplek nie. Sal weer daar oornag.

Fransien J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransien J

Alta was baie gasvry. Skoon en netjiese eenheid. Gemaklike bed, heerlik geslaap.

Heerlik gebly. Bed was gemaklik. Skoon en netjiese eenheid. Dankie vir die bederfie op die bed. Baie gasvry.

Gerhard S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Baie tevrede.

Vriendelike ontvangs. Alles in goeie orde en soos geadverteer.

Athol S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athol S

An unpretentious but comfortable overnight stay.

The accommodation was comfortable and clean. The host was very hospitable. No complaints.

Dawid S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Rustig, netjies, veilig.

Het net oorgeslaap vir die aand. Goed gerus na 'n lang pad.

Gina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Goeie ligging en op jou roete van N1.

Baie oulike en veilige plek. Sal beslis aanbeveel as julle langer wil bly en ook wil braai. Baie gerieflik vir meer as een gesin.

Koos V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Lekker gebly en kon op Super Sports rugby kyk.

Het van Plett af gereis Gauteng toe, dit was 'n oornag plek. Great value for money, ons host was vriendelik en behulpsaam. Verblyf was netjies en skoon, ideale oorslaap plek.

Meryl D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl D

A wonderful place and Alta a great hostess.

It was peaceful and we slept great.

Eugene M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Puik oornagverblyf, sal weer so maak.

Sien sterre.

Freek G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek G

Net oorgeslaap. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Aangesien ons net oorgeslaap het, het ons geen van die geriewe gebruik wat tot die gaste se beskikking was nie.

Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Heerlik gesellig en waarde vir jou geld. Gemaklike oornagplekkie.

Sien sterre.

Helga O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga O

Excellent.

Service was excellent. Super clean and will stay there anytime. Would highly recommend it to anyone.

Thinus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Baie netjies en skoon.

Baie dankie vir die ekstra moeite gedoen met die load shedding en na die haelstorm. Ons sal beslis weer by julle oornag.

Anesta K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta K

Sal definitief weer daar oorslaap en vir ander aanbeveel.

Fantastiese plek om oor te slaap.

Nico L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L

Gerieflik.

Vriendelike en behulpsame eienaars en bure.

Belinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Perfek vir 'n kort oorbly. Die tuisgebakte beskuit was 'n heerlike verrassing. Sal beslis aanbeveel. Sal graag net wil voorstel dat elke kamer hul eie TV het - dis deesdae die standaard. Die WiFi het glad nie gewerk nie.

Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Netjies, bekostigbaar, veilig.

Vriendelike diens en skoon gastehuis. Veilige omgewing. Bekostigbaar.

Nadia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Lekker.

Baie lekker, alles wat ons benodig het was voorsien. Goeie diens en vriendelikheid. Goeie kommunikasie voor die verblyf.

Steven P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven P

Plesiertjie.

Was net oornag.

Janeke V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V

All you need in one.

The room is nice and big. Two extra single beds. Kitchen area, and fridge, are very clean, especially bedding and the shower. Great stay I had.

Johannes Cg V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes Cg V

Onaangenaam.

Nooit weer nie. Teleurgesteld.

Gerhard N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Baie gemaklik, gunstig geleë, vriendelike welkom.

Sal Sonklip met graagte weer wil besoek.

Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Lekker rustige atmosfeer na 'n warm dag op die motorfiets.

Ons het die eienaars se gasvryheid baie waardeer. Die kamer is baie netjies en skoon.

Trevor G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G

Everything we needed, lovely place.

Friendly and welcoming hosts. Room was great, clean and all we needed for a good nights sleep.

Landi B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi B

Baie gemaklik en gerieflik.

Ons het dit baie geniet, kamers het aircon en is baie netjies. Hulle het selfs gehelp om die sprinkane van die kar af te kry. Ons kinders het ook lekker gespeel en dit was baie veilig.

Francois D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Ek en my gade het dit werklik baie geniet.

Alles was baie netjes en skoon. Alta en Sybrand het uit hulle pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik vir ons te maak. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Gerrit D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Baie hartlik deur gasheer en gasvrou ontvang. Kamer baie netjies en ekstra's, koffie en tee sakkies, beskikbaar vir gebruik. Tuin tot beskikking van besoekers en heerlike onderdak kuier area ook beskikbaar. Ons is onmiddellik ingelig aangaande load shedding skedules.

Tuin tot beskikking van besoekers met tuin tafel 'n stoeltjies (sement) en ons kan die voëls in die tuin geniet. Heerlike onderdak kuier area ook beskikbaar. Ons is onmiddellik ingelig aangaande load shedding skedules sodat ons kon beplan. My vrou en ek het groot waardering vir die diens aan ons gelewer. Baie baie dankie vir 'n aangename verblyf van een nag. Gerrit en Bessie.

Tricia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tricia G

Vriendelik ontvang, rustig gewees, lekker gestort, goed geslaap.

Sal volgende keer met my gesin daar wil aangaan. Veilig om met klein kinders te besoek.

Jackie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie J

Oornag slaapplek.

Skoon en netjies vriendelike diens.

Elana T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana T

Heerlike nagrus gehad.

Skoon en baie netjies.

Jan A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A

Great accommodation. Lock up garage a bonus.

Very friendly hosts,.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Aangenaam.

Ons gebruik Sonklip al vir 'n paar jaar. En gereeld. Nog nooit enige klagtes gehad nie.

Alet G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Beste plek vir verblyf. 'n Huis weg van die huis.

Ons was baie gelukkig met Sonklip se verblyf. Sal almal aanbeveel om daar te bly en dit sal beslis ons oornagverblyf word op pad Kaap toe.

Kobus O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Moeite gedoen om ons voertuig met die waentjie se veiligheid te verseker.

Louise V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Ideaal vir oornagverblyf.

Was baie vriendelik verwelkom. Alles was skoon en netjies. Warm stort en natuurlik 'n heerlike koppie tee. Wat meer het mens nodig?

Linda H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Amper huis weg van die huis af.

Die kamer is ruim, skoon, netjies, huislik en het alles gehad wat ek nodig het. Daar was selfs eetgerei en my ou motortjie het veilig in 'n toesluitmotorhuis geslaap! Die ontvangs was hartlik en alle gesondheidsprotokolle vir Covid is nagekom. Baie dankie, ek sal weer gaan.

Freek C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek C

Kort, maar baie gerieflik.

Net oornag. Alles wat nodig is.

Lida V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

Gemaklik, baie, baie netjies en alles in vertrek wat nodig is.

Uitstekende diens en netjies.

Dick V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V

Vriendelike diens en ontspanne rus.

Hartlik verwelkom en 'n heerlike nagrus.

Philip B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Netjies en skoon.

Skoon plek. Die krieke pla net baie as jy gaan slaap. Veilig gevoel.

Naas S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Naas S

Baie netjies en gerieflik met toesluit parkeerplek.

Baie netjies en gerieflik met toesluit parkering met WiFi.

Margaret H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

Although not in the area where we wanted to be, but the hosts were friendly and accommodating.

As previously mentioned, it was not in the area that we wanted to be, but everything was clean and hosts were accommodating.

J Gertrud T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
J Gertrud T

Pleasant, peaceful.

Not self-catering, but good restaurants in area. Complementary tea and rusks.

Herman E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman E

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Goed toegeruste oornagkamer, heerlik gerus en ons privaatheid is gerespekteer.

Clarissa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clarissa S

Veilig, stil, netjies, skoon en ons is vriendelik ontvang. Eienaars baie gasvry. Gasheer het vir ons heerlike turksvye saamgegee huis toe. Ons waardeer opreg.

Geen handdoeke? Het wel ons eie gebruik. Lugversorger nie na wense, agv te veel krag wat getrek word. Verkoeling uiters noodsaaklik agv mediese probleem. (Het voor bespreking pertinent na die verkoeling gevra). Basiese kombuisgeriewe. Ondanks bg, is Sonklip beslis aan te beveel en kan ons nie werklik kla nie.

Linda D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D

Good for overnight short stays.

Cooking facilities are communal. The lock up garage parking is a plus.

Ina M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Skoon netjies baie ruim en gerieflik.

Die verblyf was baie ruim. Dékor is interesant en baie kunstig aangewend ek sal verseker weer daar oorslaap. 'n Pluspunt was dat my motor in 'n motorhuis.

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie! Kom kuier gerus weer.

Sonklip Overnight Accommodation
Suzette M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Gerieflik.

Die oorbly was gerieflik en veilig.

Johan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Heerlik geslaap. Ons is pensioenarisse en het op ons reis by ander plekke afslag gekry maar nie hier nie.

Juliana V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V

Gemaklike akkommodasie, vriendelike gasvrou.

Perfek geleë vir moeë reisigers om te rus voor die lang pad. Ons is vriendelik ontvang al het ons eers 11pm daar aangekom. Ondersteun Sonklip gerus, jy sal nie spyt wees nie.

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie! Julle is altyd welkom! Alta

Sonklip Overnight Accommodation
Willem V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Wonderlik.

Ons is elke keer teleurgesteld as ons nie by Sonklip geholpe kan raak nie! Ons eerste keuse in daardie omgewing.

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie. Dit is altyd lekker om julle te sien. Groete, Alta.

Sonklip Overnight Accommodation
Fred K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K

Fantastic.

Room well furnished, excellent value for money.

Dorina S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorina S

Amazing.

Baie welkom en veilig gevoel.

Alex K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K

More than met our requirements.

The place more than met our requirements for an overnight stay and Alta was very friendly and helpful. The facility had everything that we needed including air conditioning, ceiling fan and nice fridge.

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you, hope to see you again! Regards Alta

Sonklip Overnight Accommodation
Dirk V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Vriendelike ontvangs en alle geriewe vir 'n gerieflike, veilige oornag beskikbaar.

Ruim huislike oornagkamer met alle geriewe, yskas, ketel, toesluit motorhuis. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Callie T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T

Skoon, rustig, gemaklik en vriendelik!

Ons was baie vriendelik ontvang, die kamer was presies soos beskryf, baie netjies en skoon. Het 'n veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis gehad en het baie lekker geslaap! Ons sal Sonklip sterk aanbeveel vir beide kort en lang besoeke! Dit is so paar kilometers van die N1 af, maar die pad is baie mooi en daar is heelwat eetplekke rondom die dam - ons kan Tjailatyd Restaurant werklik aanbeveel vir vriendelike diens en baie smaaklike kos teen goeie pryse!

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer. Groete, Alta.

Sonklip Overnight Accommodation
Marian D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian D

Hartlike ontvangs, baie netjiese skoon verblyf.

Bespreking van verblyf, terugvoer en kommunikasie was deurgaans voortreflik. Gasvrou is baie vriendelik, kamer baie netjies en skoon. Pluspunt is die toesluitmotorhuis wat goeie veiligheid verseker.

Annemarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie L

Baie aangenaam.

Ons het regtig lekker gebly en al graag weer van die blyplek gebruik maak.

Le Roux T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux T

Veilige, basiese oornag-opsie.

Vriendelike mense, goeie lugreëling en veilige kamer. Beddens was skoon en gemaklik, dit was voldoende vir 'n vinnige oornagverblyf.

Nicola R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R

Alta is a very friendly hostess who will make sure you are comfortable in every way.

Good clean accommodation which is perfect for an overnight stay on the way to the Cape.

Willem D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Alta verstaan hoe om oorslaap lekker slaap te maak.

'n Baie smaakvolle, netjiese en skoon kamer het op ons gewag en die bonus was om ons voertuig in 'n toesluit motorhuis te kon parkeer. Ons kom beslis weer indien ons in daardie omgewing moet oorslaap.

Johann S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Funktioneel.

Ons behoefte was 'n plek vir oornagverblyf. Sonklip was net reg.

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie, kom gerus weer.

Groete Alta.

Sonklip Overnight Accommodation
Sd V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V

Hoogs aanbeveel.

Op ons weeklange toer met verskeie gastehuise was dit tops. Heerlike ruim kamer en eet-sit lokaal en veilige parkering.

Sonklip Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Groete Alta

Sonklip Overnight Accommodation
Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Baie netjies en gemaklik. Vriendelike ontvangs. Sal weer daar oorslaap.

Baie netjiese kamers. Lekker aircon geniet na die lang, warm pad. Baie stil en rustig. Vriendelike ontvangs.

Petrus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus L

Baie lekker skoon en netjies.

Lekker verblyf. Baie veilig en netjies. Diens was goed en vriendelik.

Ans S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ans S

Pragtig netjies en bekostigbaar.

Sal beslis weer van Sonklip gebruik maak. Hulle doen moeite om hulle gaste gemaklik en veilig te hou.

Louise O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Hartlike ontvangs en rustige omgewing - sal dit definitief aanbeveel.

Ons is baie hartlik deur Alta ontvang. Die kamer is lekker groot en gerieflik ingerig. Daar was 'n elektriese kombers op ons bed asook 'n verwarmer in die kamer. Dit was baie welkom gewees, dankie! Sal Sonklip beslis aanbeveel - geriewe netjies en skoon. Beslis waarde vir geld oornag verblyf.

Ferdie N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie N

Vriendelik ontvang, skoon en netjies. Sal weer besoek.

Is vriendelik ontvang, veilige toesluit motorhuis, netjiese kamer en alles werk goed.

Chris P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris P

Kort maar lekker.

Ons was vir 'n te kort tyd om enigsins 'n goeie idee te kon hê. Ons het wel ons oornag geniet.

Lida P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida P

Friendly, clean and good value for your money.

Very friendly, very clean, good value for your money.

Judy J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Gasvry en heerlik.

Ons was vriendelik ontvang en het heerlik geslaap.

Delene D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D

Baie gerieflik en ontspannend.

Sal Sonklip beslis aanbeveel. Die ontspannings-area was ruim en goed toegerus vir besoekers se gebruik. Die kamers is skoon en netjies met 'n spesiale verwelkomings "touch".

Riana H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H

Goeie en netjiese verblyf.

Ongelooflike gasvryheid ervaar. Goed toegeruste kamers. Baie netjies en skoon.

Ria D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D

Uitstekend en baie goeie waarde vir geld.

Die gasvrou is uitstekend, baie vriendelik en laat jou onmiddellik tuis voel. Dit is veilig en baie skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Klaus M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus M

Dit voel soos om by vriende te oornag!

Vriendelike mense wat omgee vir hulle gaste.

Jannie R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie R

Baie ruim, skoon, gasvry en aangenaam.

'n Heerlike ruim en skoon kamer met baie goeie beddens en linne. Ons kon ook 'n ruim woonarea geniet; doelmatig saam met familie maar dalk minder geskik as jy met vreemdelinge sou moes deel. Vir 'n selfsorg-eenheid is dit besonder goed toegerus, maar skort aan 'n mikrogolf en opwas. Mens moet vroeg genoeg aankom om nog by die dam of elders 'n biejie te kan gaan rondloop na 'n lang rit.

Henry S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Oornag op pad Kaap toe.

Baie pragtig en vriendelike bestuur. Sal graag weer tyd hier spandeer.

Natasha K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Ons het heerlik gebly, dit was gerieflik en gemaklik.

Alles was netjies. Ons moet dankie sê vir die gasvryheid.

Sylvia B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Aangename ervaring, skoon, netjies, vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

Mrs P V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs P V

What a perfect gem of a B'nB!

My son and I thoroughly enjoyed our brief sojourn at this spotless, warm and spacious B'n B! A hearty and ample breakfast saw us on our way. I can certainly recommend this value-for-money gem!

Gerhard B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Lekker.

Indien jy niks meer soek as skoon en netjies oornag verblyf op pad na Johannesburg nie, is Sonklip ideaal.

Eva-marie O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eva-marie O

Baie lekker.

Sien die sterre hieronder.

Pieter N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter N

Dit is perfek as oornagverblyf: gerieflik en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was lekker ruim en baie netjies.

Jakes O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 16, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NDk2MWJhLWJiMTgtNDBlNi04MDgyLWZhMzY2NTUzMjViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 16 Berghaan Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.594733 25.489979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang