Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonneglans

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.7
Heleen H
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik, sal weer terugkom en ook my vriende daarvan vertel. Die kamer was baie ruim en netjies en waarde vir geld. Dis goed toegerus en die bed was heerlik om op te slaap na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenley A
1 nag
5.0
Aug 2024

Fanties. Pragtige, mooi, skoon plek. Baie veilig gevoel. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aqeelah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic. Excellent. Like home away from home. It was clean and modern with all the necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfect. Possibly the best place that I've ever stayed at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe-anne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Die plek lyk selfs beter in persoon as op die fotos, sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great place to stay. Very nice establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Sal weer gebruik of bly. Wenke: Stort het nie seepbakkies of rakkie om seep en sjampoe te sit nie. Moes toiletsakkies op vloer neersit. Verder is alles baie gerieflik. Noem in advertensies dat daar trappe is en nie rolstoelvriendelik is nie. Eienaar het ons nie self kom ontvang nie. Slegs 'n bediende. Dis nie aanvaarbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teboho K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Wonderful. Was good, very quiet and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Verder het ons lekker gebly, daar was Dinsdag nie water nie. More, Sonneglans is baie netjies en skoon. Net 'n paar goedjies wat gepla het; eerstens jy staan voor 'n groot staal deur. Geen klokkie om kontak te maak nie. Daar is geen hangers in kas om klere op te hang nie. In die badkamer is daar geen plek om jou handdoek op te hang of jou klere nie. In die stort is daar nie 'n seepbakkie nie, jy moet jou seep op die stortvloer neersit. Daar is geen reling by die trap nie, baie gevaarlik! Geen proppe vir die wasbakke nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing. It was amazing, we felt at home away from home. The place was very clean with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringboomstraat 2, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aedde59cef2f646aa5ea87ee2c1c2aaf5ed2e75e4e46b402a33bc4323027d0ac9a2be50fe2429cdfae6ddabf93a6bdcab03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2 Doringboom Street Sonneglans 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072696067248 27.966358005245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang