Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonneglans

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringboomstraat 2, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sonneglans is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat deel van die eienaar se hoofhuis in Sonneglans, Randburg is, en bied maklike toegang tot verskeie hoofpaaie.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met 3 stoele geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi wat ideaal is vir sakereisigers.

Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Heleen H
5.0
Heerlik, sal weer terugkom en ook my vriende daarvan vertel. Die kamer was baie ruim en netjies en waarde vir geld. Dis goed toegerus en die bed was h...
Sien meer
Aug 2024
Jenley A
5.0
Fanties. Pragtige, mooi, skoon plek. Baie veilig gevoel. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier. Baie dankie vir alles.
Aug 2024
Aqeelah H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Excellent. Like home away from home. It was clean and modern with all the necessary amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jan-hendrik M
Saam met vriende
5.0
Perfect. Possibly the best place that I've ever stayed at!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Joe-anne B
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Die plek lyk selfs beter in persoon as op die fotos, sal vir seker aanbeveel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Doringboomstraat 2, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Sonneglans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringboomstraat 2, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aedde59cef2f646aa5ea87ee2c1c2aaf5ed2e75e4e46b402a33bc4323027d0ac9a2be50fe2429cdfae6ddabf93a6bdcab03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2 Doringboom Street Sonneglans 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072696067248 27.966358005245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang