Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SonnenMeer

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bronwinn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Fantastic views. All you need and extremely friendly hosts. A must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Hi Bronwin. It was our pleasure to host wonderful guests like you! So glad you enjoyed the time despite the weather that has its ups and downs. Our honour to share our beautiful village and the spectacular view over the beach and ocean with special guests like you!

Roger E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Although the weather did not play with us, it still turned out to be the best. Fantabulous, with the best host/ess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Hendrik Christoffel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beste waarde vir geld. Mooiste uitsig. Ek en my man het die verblyf by SonnenMeer baie geniet. Die uitsig vanuit die woonstel is asemrowend mooi. Ons gaan beslis weer bespreek. Roes restaurant word ook aanbeveel. Alles was net perfek, ons het so lekker uitgerus. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

A spectacular view. The view is spectacular! The place overlooks a beach like no other - sand dunes right on the beach and the beach seems to go on forever in each direction. The two bedrooms both have en-suites and have great views of the beach and ocean. The place is spotless and very well equipped. We stayed 4 days but would have liked to stay longer. The hosts were great - friendly, helpful and informative. They provided rusks, milk, etc. and a bottle of wine. We felt very much at home - except the view is so much better! Definitely a place to return to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Excellent! No more words needed. Wonderful hosts. Exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wat 'n fantastiese plek! Dit is een van die beste plekke waar ons nog ooit 'n Paasnaweek spandeer het. Erik en Karlien was die perfekte en vriendelikste hosts. Die ligging en uitsig oor die see is net ongelooflik. Die eenheid is baie netjies, skoon en modern met alles wat mens benodig. Die gedreun van die see laat mens onmiddelik ontspan. Selfs al het die weer nie heeltyd saamgespeel nie, het ons nooit beknop gevoel nie. Daar is oorgenoeg spasie vir 4 mense. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Hi Anton. Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Dit is altyd vir ons n groot voorreg om ons plek met oulike gaste soos julle te deel - mense wat die vrede en skoonheid van ons spesiale dorpie hier langs die see saam met ons geniet en waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang !

Ernest K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Ongelooflik lekker naweekwegbreek by 'n plek met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die was 'n ongelooflike lekker naweek by 'n blyplek wat elke foto en verwysing by verre oortref het. Ons sal verseker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Baie dankie, Ernest vir die mooi resensie. Ons is bly julle het SonnenMeer geniet. Ons is altyd bevoorreg om sulke oulike en agtermekaar gaste soos julle te kan akkommodeer en sien uit na julle volgende kuier hier in ons mooi en rustige dorpie langs die see.

Helena R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstaande verblyf. Verdien meer as 5 sterre. Netjiese, skoon verblyf. Ongelooflike see-uitsig. Goeie beddens. Woonstel het al die geriewe wat nodig is vir 'n luilekker vakansie. Veilige parkeerplek. Erik en Karlien (hosts) ontsien geen moeite om jou verblyf aangenaam te maak nie. Hierdie plek is hoogs aan te beveel. Dankie Erik en Karlien. Julle plek is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Beste Helena. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Eweneens sê ons baie dankie vir julle - twee wonderlike gaste. Julle het die woonstel in ‘n top toestand gelos, soveel so dat ons gewonder het of julle ooit hier was. Dis heerlik en ‘n voorreg om puik en fyn opgevoede mense soos julle te kan akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien by SonnenMeer. Mooi bly.

Naomi M
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Absolutely a privilege to have spent time there. Will definitely return. Unit is spotless, classy and very private. Hosts are friendly and assist when help is needed. Views are awesome. Don't pass an opportunity to visit. You won't be sorry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
It was our pleasure to have accommodated you, Naomi. You are a delightful guest and we are grateful you have enjoyed your stay at SonnenMeer. Looking forward to seeing you again.

Alida S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

'n Groot bederf! Sonnenmeer en sy gasheer-en-vrou was net wat ons nodig gehad het. Alles was perfek, skoon en baie mooi! Ek sal dit beslis aanbeveel vir die mees kieskeurigste vakansiegangers, want dit is modern en goed toegerus! Sal beslis weer daar gaan bly! Dankie Erik en Karlien vir al die ekstra's en bederfies, dit was so waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
SonnenMeer
Dankie Alida, Dis vir ons ‘n groot lekkerte as sulke oulike mense soos julle dit geniet en lekker bly in ons gastehuis. Ons sien daarns uit om julle weer hier by SonnenMeer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 161, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4231229551ec42911fc488d7f2303ee2118e8c884b05a8e2f3af7685fbc8d291ba011ca504eaebf08e1b14a6dcc92d0d8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 161 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.751937785793 26.534982413701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang