SonnenMeer
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Roger E - Apr 2024
Algehele gradering
Although the weather did not play with us, it still turned out to be the best.
Jacobus Hendrik Christoffel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste waarde vir geld. Mooiste uitsig.
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
A spectacular view.
Lees meerAstrid B - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent! No more words needed.
Anton J - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plek!
Lees meerSonnenMeer se terugvoer
Hi Anton. Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Dit is altyd vir ons n groot voorreg om ons plek met oulike gaste soos julle te deel - mense wat die vrede en skoonheid van ons spesiale dorpie hier langs die see saam met ons geniet en waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang !
Ernest K - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Ongelooflik lekker naweekwegbreek by 'n plek met 'n asemrowende uitsig oor die see.
SonnenMeer se terugvoer
Baie dankie, Ernest vir die mooi resensie. Ons is bly julle het SonnenMeer geniet. Ons is altyd bevoorreg om sulke oulike en agtermekaar gaste soos julle te kan akkommodeer en sien uit na julle volgende kuier hier in ons mooi en rustige dorpie langs die see.
Helena R - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstaande verblyf. Verdien meer as 5 sterre.
SonnenMeer se terugvoer
Beste Helena. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Eweneens sê ons baie dankie vir julle - twee wonderlike gaste. Julle het die woonstel in ‘n top toestand gelos, soveel so dat ons gewonder het of julle ooit hier was. Dis heerlik en ‘n voorreg om puik en fyn opgevoede mense soos julle te kan akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien by SonnenMeer. Mooi bly.
Naomi M - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely a privilege to have spent time there. Will definitely return.
SonnenMeer se terugvoer
It was our pleasure to have accommodated you, Naomi. You are a delightful guest and we are grateful you have enjoyed your stay at SonnenMeer. Looking forward to seeing you again.
Alida S - Des 2021
Algehele gradering
'n Groot bederf!
SonnenMeer se terugvoer
Dankie Alida,
Dis vir ons ‘n groot lekkerte as sulke oulike mense soos julle dit geniet en lekker bly in ons gastehuis. Ons sien daarns uit om julle weer hier by SonnenMeer te ontvang!
Anzisca V - Des 2021
Algehele gradering
A peaceful space to unwind
Lees meerSonnenMeer se terugvoer
Dear Anzisca. Thank you for your nice review. We are always delighted to know that valued guests like yourselves enjoy it so much at SonnenMeer. It was so good to have met you guys and we look forward receiving you again in the not too distant future.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 161, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang