Sonnestrale House
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: LillieCrona nommer 46, Manaba-strand, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 699R1 530 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Sonnestrale House is in Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is sowat 20 km suidwes van Port Shepstone en is bekend vir sy strand, snorkel en branderplankry. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat vakansie wil hou of net ontspan.
Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer op die onderste verdieping het 3 stapelbeddens.
Die eerste en tweede badkamer het elk 'n bad met stortkop en ’n toilet. Die derde en vierde badkamer het elk ’n stort en toilet. Daar is 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n DStv-koppelpunt, so bring jou eie dekodeerder en slimkaart saam. WiFi is beskikbaar.
Verdere geriewe op die perseel sluit 'n patio met 'n ingeboude braai, (bring asb. jou eie rooster), 2 motorhuise wat kan sluit en ekstra parkeerplek aan die agterkant van die huis deur 'n klein hekkie aan die kant van die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 138
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- LillieCrona nommer 46, Manaba-strand, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sonnestrale House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: LillieCrona nommer 46, Manaba-strand, 4265, KwaZulu-Natal