Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonnevleg Self-catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kristine P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

We had a delightful, peaceful and comfortable stay at Sonnevleg. In spite of arriving late, with a flat tyre, in the middle of a widespread electricity blackout, as well as unseasonal high winds and a sandstorm, we had the most amazing, peaceful, and comfortable stay at Sonnevleg. The house is beautiful, and it was a delight to stay there. The hosts had left us a bottle of delicious wine, and several battery lanterns to make up for the lack of electricity, and went above and beyond to help us as much as possible to sort out the flat tyre the following day. Such warmth and hospitality is a precious experience of this part of the country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netjies, skoon goed ingerig. Absolute waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Huis is baie goed ingerig, netjies en skoon. Die antieke houtvloere in die plaashuis was baie besonders en mooi. Ons het die jacuzzi vreeslik geniet wat soos 'n donkie warm maak en uitkyk oor die Karoo. Ons sal definitief weer wil kom kuier. Dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Harm E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Terugkeer bestemming. Ons sal beslis teruggaan, en ek kan enige iemand aanbeveel om by Sonnevleg Self-catering te gaan oorbly. Ons grootste spyt is dat ons net een aand daar spandeer het. Dit is beslis ook 'n bestemming waar jy kan gaan rus en jou siel vind! Ons sal beslis ook aanbeveel om by die eienaars van hul heerlike Karoo-lam, potbrood, beskuit, konfyt, ens. te bestel! Puik, puik, puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Pragitge tyd van die jaar om Calivinia te besoek. Wat 'n fantastiese vakansieplek. Rustig, mooi en pragtige uitsigte van die plaas. Kamers is lekker ruim en goeie beddegoed en natuurlik die beste plek om te braai. is op die stoep aan die voorkant van die huis. Ons was bevoorreg om donderweer en reën te ervaar die eerste dag wat ons daar aangekom het. Bestel gerus die roosterkoeke, dit is heerlik. Ons sal defnitief weer terug wees. Dankie Janri en Dirkie vir 'n fantastiese vakansie! P.S. as dit reën, maak seker julle gaan met 'n 4x4 - net boere kan ry met 'n 2x4 op die grondpaaie wat nat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Stil, rus en vrede. Ruim, goed toegerus. Neem drinkwater saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Heerlike, rustige plaasatmosfeer. Die huis is mooi en volledig ingerig met flitse en herlaaibare gloeilampe om te gebruik gedurende load shedding. Die elektriese kombers was 'n groot bederf. Daar is ook 'n gasverwarmer wat baie gehelp het teen die koue.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin Mark P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absolutely awesome! If you are looking for peace and quiet and a home away from home, and Far from the Maddening Crowds, then this is the place you want! The peace is overwhelming, especially on the first day, as the silence hits you as soon as you have settled down and have a drink on the front porch, where you can sit and look into the very far distance! Coming from Cape Town, where we have Table Mountain, here at Sonnevleg there is a small flat-topped hill which my wife very aptly called The Side Table Mountain, small brother to Table Mountain! We walked all around the farm which was thoroughly enjoyable, and we saw many small animals, and a regular visitor to our porch was a grey mongoose, and on one occasion she slipped past with her young brood! Bird watchers would also be quite happy here with many raptors taking to the skies, aside from all the Little Brown Jobs in abundance! If I could make one suggestion, it would be to advise folk that the Wi-Fi signal is very weak, especially with Vodacom - MTN apparently has no issue. This was a huge thing for us as we have a very elderly parent and the necessity to be in touch with her was paramount - and with limited Vodacom signal, this was not always possible. So, if this aspect could be addressed or mentioned in the blurb, this would help! But please do know that this was the only issue we had! The rest of the time we spent at Sonnevleg was just simply stunning! Loved, loved, loved Sonnevleg! Highly recommended! Thanks so much, Janri! Oh yes! Please do be sure to buy the lamb packs on offer! True Karoo Lamb at its sublime best! Yum!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons kuiertjie was baie lekker en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit was heerlik om al die plaas- en voëlgeluide te kan hoor. Geen gejaagdheid nie. Heerlik en ontspannend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Heerlike privaat op die plaaservaring. Gasvrou is baie hulpvaardig vriendelik en gee inligting. Die plaas is ver van enige winkel, dus neem alles saam op een slag. Baie veilig in die natuur. Gaste pla niemand anders nie. Word ook nie gepla nie. Vra of daar ander gaste ook gaan wees. Die huis is groot en het alles wat benodig word. Goed toegerus en baie mooi binne ook. Beddens en bedegoed baie hoe standaard. Min sein, geen TV, die Karoo en jou mense. Was wonderlik. Sien mooi sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza U
1 nag
5.0
Sep 2022

Die perfekte huis diep in die Karoo. Hierdie plek is 'n juweel. Lieflik minimalisties, gemaklik, ruim, goed toegerus, vriendelike gashere, veilig, en 'n fees van veld vir die honde. Uit die boeke, ons is sommer gou weer terug by Sonnevleg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag, vir 9 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelposweg, Leeudrift-plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83d3e5e74ad464659d84ee417202bde307b3d58d6507a453ea0c0dc2b206f93fa5b22d22aa013830b7ebcaeb9189376db8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 Middelpos Road Leeudrift Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -31.543055555556 20.298055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang