Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonnevleg Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelposweg, Leeudrift-plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 615 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Sonnevleg Self-catering is tussen Williston en Calvinia geleë en bied selfsorgverblyf aan 9 gaste. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié ruim plaashuis het 4 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitarea en 'n buitebraai-area. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.

Gaste kan by die buitebraai-area kuier en in die plaasdam afkoel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Kristine P
Gesin met tieners
5.0
We had a delightful, peaceful and comfortable stay at Sonnevleg. In spite of arriving late, with a flat tyre, in the middle of a widesp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Madeleine S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon goed ingerig. Absolute waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Huis is baie goed ingerig, netji...
Sien meer
Des 2023
Jan Harm E
Gesin met klein kinders
5.0
Terugkeer bestemming. Ons sal beslis teruggaan, en ek kan enige iemand aanbeveel om by Sonnevleg Self-catering te gaan oorbly. Ons grootste spyt is da...
Sien meer
Okt 2023
Cobus V
5.0
Pragitge tyd van die jaar om Calivinia te besoek. Wat 'n fantastiese vakansieplek. Rustig, mooi en pragtige uitsigte van die plaas. Kamers is lekker r...
Sien meer
Mrt 2023
Daniel K
Saam met lewensmaat
4.8
Stil, rus en vrede. Ruim, goed toegerus. Neem drinkwater saam.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Middelposweg, Leeudrift-plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sonnevleg Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag, vir 9 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelposweg, Leeudrift-plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83d3e5e74ad464659d84ee417202bde307b3d58d6507a453ea0c0dc2b206f93fa5b22d22aa013830b7ebcaeb9189376db8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 Middelpos Road Leeudrift Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -31.543055555556 20.298055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang