+23
Selfsorg in Calvinia

Sonnevleg Self-catering

9 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Middelpos Road, Leeudrift Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sonnevleg Self-catering is tussen Williston en Calvinia geleë en bied selfsorgverblyf aan 9 gaste. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié ruim plaashuis het 4 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitarea en 'n buitebraai-area. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.

Gaste kan by die buitebraai-area kuier en in die plaasdam afkoel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mandy D
5.0
Magnificent. Pragtige, skoon en goed ingerigte huis. En die lekker beddens en vars lakens! Die lekker braaigeriewe, swembad en hot tub is 'n wenner.
Jan 2026
Robyn F
Gesin met klein kinders
5.0
Vriende reünie-groep. Ons was 'n groep vriende wat wou wegbreek van ons besige leefstyl. Sonnevleg was perfek, rus vir die siel!
Nov 2025
Simone S
Saam met vriende
4.8
Wonderlike plaashuis waar mens net weer mens kon word! Vars lug en natuurskoon, waar tydlose Karoo voor jou strek. My enigste voorstel is vir 'n grote...
Sien meer
Aug 2025
Darrell J
Saam met vriende
4.8
Karoo simplicity. The place was lovely and the pool was a great relief after a long trip. The place was simple but very comfortable wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Spokazi Q
Saam met vriende
4.4
It was amazing, definitely going back! The house is amazing and very peaceful. It's in the middle of nowhere, exactly what I was lookin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Middelpos Road, Leeudrift Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sonnevleg Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Middelpos Road, Leeudrift Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83d3e5e74ad464659d84ee417202bde307b3d58d6507a453ea0c0dc2b206f93fa5b22d22aa013830b7ebcaeb9189376db8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 9 mense 22 5 1 5 Middelpos Road Leeudrift Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -31.543055555556 20.298055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang