Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 21, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sonskyn Apartment is 'n woonstel wat stapafstand vanaf die swemstrand in Struisbaai is.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 'n see-uitsig in die verte het, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n dubbelwasbak, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV wat plaaslike kanale via Openview bied.

Buite is daar 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai, tafel met bankies en 'n wasbak. Alhoewel daar nie WiFi is nie, is daar 'n versender met data wat aangevul kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Duikerstraat 21, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 21, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5ea29937a7ec6858f523b070f3b6b7cc24ca2866d17c871e466867949310106acb78abf8ac9c24693f25f4c106aadc1e273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 960 per nag (plek vir 6) 21 Duiker Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7977175 20.0470715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang