Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn-hoekie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Sonskyn-hoekie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annatjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Baie rustige omgewing, stapafstand van die strand.

Baie dankie aan ons gasvrou wat seker gemaak het als is in orde. Die plekkie is goed toegerus en mooi skoon gewees. Sal Sonskyn-hoekie beslis aanbeveel.

Sonskyn-hoekie se terugvoer

Baie dankie Annatjie Vir jou vriendelike woorde.
Ek waardeer dit opreg

Marietjie

Sonskyn-hoekie
Marius D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Baie lekker en gemaklik en loopafstand van die see af.

Alhoewel die weer nie saam gespeel het nie, het ons tog lekker gebly.

Sonskyn-hoekie se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde.
Waardeer dit Marius.

Sonskyn-hoekie
Marissa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa M

Was baie lekker en sal beslis weer daar bly.

Die foto's wys net dat jy die see vanuit die huisie kan sien. Maar eintlik is die huisie agter in die jaart. Dis darem loopafstand van die see af, so dis nogsteeds die moeite werd.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marina Venter V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Venter V

Ek het alles in uitstekende toestand gevind. Naby die see vir 'n stappie.

Baie aangename gasvrou.

Sonskyn-hoekie se terugvoer

Baie dankie, Marina. Dit was lekker om jou te ontmoet.

Sonskyn-hoekie
Tamzyn V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzyn V

Cosy and comfortable.

The guesthouse was clean and cosy. Had everything we needed and was available earlier for us and the guesthouse lady was quite willing to let us check out a little later.

Marita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Pragtig en gerieflik!

Uiters netjies binne en buite. Dit het voldoen aan al ons behoeftes. Vriendelik ontvang. Hoogs aanbeveelbaar.

Andre B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Baie aangenaam.

Aangename mense in dorp.

Erick K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K

Wonderlike verblyf.

Tannie Marietjie is 'n wonderlike gasvrou, niks was te veel moeite! Ons het ons verblyf asook die Cannon Rocks/Boknesarea vreeslik geniet. Ek beveel die Sonskyn-hoekie ten sterkste aan. Hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie.

Anna H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Perfect quick getaway

Wow, what lovely little place for a quick getaway. It was very clean and the host Maretjie was very helpful and friendly.

Andries S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Als wat nodig was.

Netjies, skoon en eienaar baie gasvry.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aliceweg 186, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZDQyOWRjLTJhM2EtNDJiMS04NGE5LWFhYTliODc1NjU2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 186 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.751328983678 26.535379241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang