Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn-hoekie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annatjie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie rustige omgewing, stapafstand van die strand. Baie dankie aan ons gasvrou wat seker gemaak het als is in orde. Die plekkie is goed toegerus en mooi skoon gewees. Sal Sonskyn-hoekie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie Annatjie Vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit opreg Marietjie

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker en gemaklik en loopafstand van die see af. Alhoewel die weer nie saam gespeel het nie, het ons tog lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie vir mooi woorde. Waardeer dit Marius.

Marissa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Was baie lekker en sal beslis weer daar bly. Die foto's wys net dat jy die see vanuit die huisie kan sien. Maar eintlik is die huisie agter in die jaart. Dis darem loopafstand van die see af, so dis nogsteeds die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marina Venter V
1 nag
5.0
Nov 2022

Ek het alles in uitstekende toestand gevind. Naby die see vir 'n stappie. Baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie, Marina. Dit was lekker om jou te ontmoet.

Tamzyn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Cosy and comfortable. The guesthouse was clean and cosy. Had everything we needed and was available earlier for us and the guesthouse lady was quite willing to let us check out a little later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Pragtig en gerieflik! Uiters netjies binne en buite. Dit het voldoen aan al ons behoeftes. Vriendelik ontvang. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Baie aangenaam. Aangename mense in dorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erick K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Wonderlike verblyf. Tannie Marietjie is 'n wonderlike gasvrou, niks was te veel moeite! Ons het ons verblyf asook die Cannon Rocks/Boknesarea vreeslik geniet. Ek beveel die Sonskyn-hoekie ten sterkste aan. Hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
1 nag
5.0
Okt 2020

Perfect quick getaway Wow, what lovely little place for a quick getaway. It was very clean and the host Maretjie was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aliceweg 186, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZDQyOWRjLTJhM2EtNDJiMS04NGE5LWFhYTliODc1NjU2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 186 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.751328983678 26.535379241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang