Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Arina D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It felt like my mother's home. The best ever guesthouse for business people. Feels like your own home with no disturbance from other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnes P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Friendly, clean, accommodating, above and beyond! Hospitality like no other! What an amazing host! We felt like we were visiting family as soon as we stepped in! The view was spectacular! Absolutely loved it and will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wat 'n pragtige "homey" plek. Ons het lanklaas so lekker gebly op 'n plek. Dit was soos om by 'n familielid te kuier (van wie jy hou). Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het ingestap as vreemdelinge en dadelik soos familie gevoel. Die beste gastehuis wat daar is. Dit het soos huis gevoel met 'n gasvrou om van te droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons sal Sonskyn beslis aanbeveel. Uitstekende ligging. Netjies, 'n belewenis. Puik verblyf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Baie nice. Awesome gasvrou. Kort nie 'n lekker sterk waaier in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kaapstad is 'n wonderlike plek om te wees en te geniet. Bloubergstrand, wat 'n baie mooi plek om te bly vir 'n Kaapse kuier! Op die rotse, by die see met die mooi Tafelberg in sig, en 'n baie mooi omgewing om te stap en alles net te geniet. Sonskyn is puik! Warm en gesellig en baie mooi met 'n wonderlike gasvrou en personeel. Kom vir seker weer as ek die kansie kry om Kaapstad toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ek sal weer kom kuier. Dit was 'n voorreg om by Sonskyn te kuier. Almal was gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties! Baie lekker gebly! Christina is die mees fantastiese gasvrou. Voel eerder of ons by 'n familielid vakansie gehou het. Uitstaande fasiliteite, ligging en diens. Sal dit beslis aanbeveel en ons hoop om vinnig weer saam met die liewe Christina te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik lekker. Ongelooflik lekker mense/gasvrou. Uitstekende ontvangs en het onmiddellik 'n welkome gevoel gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77e3dd9a66738f62135e5d9e8e38962ee4427ad4b4359836cbe419691fd38f3c263a5f4e7cff2545d3b625b8d6a0a3f044e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804080117829 18.462407217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang