Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Sonskyn
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arina D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina D

It felt like my mother's home.

The best ever guesthouse for business people. Feels like your own home with no disturbance from other guests.

Marnes P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnes P

Friendly, clean, accommodating, above and beyond! Hospitality like no other!

What an amazing host! We felt like we were visiting family as soon as we stepped in! The view was spectacular! Absolutely loved it and will be going back.

Monia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V

Wat 'n pragtige "homey" plek.

Ons het lanklaas so lekker gebly op 'n plek. Dit was soos om by 'n familielid te kuier (van wie jy hou). Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Antonette R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette R

Ons het ingestap as vreemdelinge en dadelik soos familie gevoel.

Die beste gastehuis wat daar is. Dit het soos huis gevoel met 'n gasvrou om van te droom.

Marius W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Ons sal Sonskyn beslis aanbeveel. Uitstekende ligging. Netjies, 'n belewenis.

Puik verblyf. Sal beslis weer gaan.

Anton V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Awesome.

Baie nice. Awesome gasvrou. Kort nie 'n lekker sterk waaier in die kamer.

André S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Kaapstad is 'n wonderlike plek om te wees en te geniet.

Bloubergstrand, wat 'n baie mooi plek om te bly vir 'n Kaapse kuier! Op die rotse, by die see met die mooi Tafelberg in sig, en 'n baie mooi omgewing om te stap en alles net te geniet. Sonskyn is puik! Warm en gesellig en baie mooi met 'n wonderlike gasvrou en personeel. Kom vir seker weer as ek die kansie kry om Kaapstad toe te gaan.

Grant V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V

Ek sal weer kom kuier.

Dit was 'n voorreg om by Sonskyn te kuier. Almal was gelukkig.

Lanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie V

Fantasties!

Baie lekker gebly! Christina is die mees fantastiese gasvrou. Voel eerder of ons by 'n familielid vakansie gehou het. Uitstaande fasiliteite, ligging en diens. Sal dit beslis aanbeveel en ons hoop om vinnig weer saam met die liewe Christina te kuier.

Hanna-mari M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-mari M

Heerlik lekker.

Ongelooflik lekker mense/gasvrou. Uitstekende ontvangs en het onmiddellik 'n welkome gevoel gehad.

Christo D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Dankie.

Baie vriendelik. Ligging is uitstekend.

Lindie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Vriendelikste mense!

Die gasvrou was amazing! Ons het so lekker gemaklik gevoel!

Helgard C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard C

Absoluut fantasties.

Al wat beter is as die ligging was die gasvryheid - ongelooflike plek en ek sal enige iemand aanbeveel om daar te bly - op die strand, loopafstand van restaurante en onverbeterlike uitsig!

Su-anie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anie E

Kaapstad se liggies in die aand, rustigheid en veilig.

Kaapstad se liggies in die nag, die geluid van branders in jou ore, die mooiste meubels in die huis en 'n vriendelike gasvrou is hoe ek Sonskyn kan beskryf. Dit laat my dink aan Laurika Rauch-musiek en ons sal graag weer wil gaan kuier.

Ursula J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J

Heerlike wegbreek wat die siel verkwik.

‘n Stukkie hemel op aarde. ‘n Oase. ‘n Lafenis. Ons was baie goed ontvang. Dit is die moeite werd om die bietjie ekstra te betaal vir die kamers met die see-uitsig. Warm, vriendelike gasvrou sowel as die personeel het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Beslis op ons weer-besoeklys. Dankie Christina.

Ronel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Fantasties!

Sonskyn is die perfekte verblyf - 'n stukkie hemel op aarde. Die gasvrou is die beste in die bedryf. Baie dankie - dit was ongelooflik lekker!

Morne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Ongelooflikke ligging, diens in kamers. Sal defiinitief weer daar oornag.

Vanaf en daar aangekom het is ek baie tuis laat voel. Die uitsig was asemrowend. Die diens was puik en sal die plekkie aanbeveel ten sterkste.

Lindy J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy J

Lovely stay with old school hospitality.

We had an absolutely lovely stay at Sonskyn. The host opens her home to you and truly gives you the feel of a proper traditional guesthouse. Couldn't recommend Sonskyn more! Perfect location at the start of the beach walk, with magnificent views.

Sterna S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna S

Ongelooflike ligging. Op die see, nader kan mens nie.

Heerlike kamer met die wonderlikste uitsig. Baie vriendelike Christina en Peter wat uit hulle pad gaan om jou so tuis te laat voel. Fantastiese naweek gehad.

Johan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Fantastiese verblyf.

Alles was so nice, baie netjies en baie gerieflik. Ons is hartlik ontvang en ons kamer en huis gewys. Die uitsig vanuit die onderste kamer en die res van die huis op Tafelberg is asemrowend. Ons het die mooiste sonsondergang beleef en die huis staan so te sê op die strand. Sal beslis aanbeveel om te besoek.

Amanda A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda A

Relaxing.

I felt very comfortable and relaxed.

Charlene P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charlene P

Advertensie is misleidend. Geen privaatheid.

Advertensie is misleidend. Die onderste kamer het nie 'n kroegyskas nie en moet gebruik maak van 'n gemeenskaplike yskas. Die kamerdeur gaan in die hoof sitkamer in wat jou geen privaatheid bied nie. Motors word in die straat parkeer met geen sekuriteitshekke ens nie. Die gasvrou is aangenaam alhoewel daar geen privaatheid gebied word nie. Sy stap in ons kamer in en sit die lig af toe ons vinnig koffie maak in die gemeenskaplike sitkammer (By ons deur). Half 7 in die oggend word die vensters afgespuit so laat slaap was ook nie 'n opsie gewees nie. Vir daardie prys per nag, was ek baie teleurgesteld oor hoe die kamer lyk en die groote daarvan asook die bogenoemde. Vir daai bedrag verwag mens bietjie meer as net 'n pragtige seeview.

Sonskyn se terugvoer

Liewe Charlene
Ek is werklik jammer om te lees van die ongelukkige gevoel in u hartjie.
Ek wil net daarop wys dat tydens u verblyf by my, was u al kamer op die onderste vlak wat bespreek was. Op die boonste vlak was ook nog 'n ander kamer met 2 gaste inbespreek.
So u het letterlik die hele grootte huis vir uself gehad, behalwe vir my wat ook aanwesig was.
As privaatheid vir u so belangrik was, is ek jammer dat u nie met my daaroor gepraat het nie.
Ek het nog 4 selfsorg see uitsig woonstelle wat oorkant die pad beskikbaar was en ook op die webtuiste oop was vir bespreking.
Ook t.o.v. die veilige parkering, ek het parkering agter veiligheidshekke asook 4 toesluit motorhuise net by 'n gebou 'n paar tree van my huis af.
Bloubergstrand is egter 'n absoluut veilige plek met sekuriteit kameras in ons hele dorpie asook 24-uur sekuriteit personeel aanwesig.
Jammer oor die ligte se afsit, maar Eskom se krag storie dryf my.
Ek wil net noem dat ek aan u gesê het dat daar geen haas was met die uit-boek op die Sondag nie, aangesien ek nie ander gaste sou inboek nie. So u kon die hele dag nog ingeslaap het.
Ek wil u egter versoek om u bankrekening besonderhede aan die webtuiste te stuur, ek wil graag u geld terugbetaal.
My besigheid is vir my 'n heerlike voorreg en my gaste se geluk is absoluut my prioriteit.
Beste Wense
Christina van Wyk.

Sonskyn
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Absoluut fantasies.

Gasvryheid van Christina, see-uitsig, omgewing - alles was net perfek. Die plek was geleë perfek. Op die strand, naby alles en net 'n perfekte atmosfeer. Het die tyd baie geniet. Baie dankie.

Anita K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Ongelooflike uitsig en vriendelikheid.

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs, ook is dit baie sentraal geleë.

Elmarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Wonderful setting on the beach.

We had the bottom sea view room and it was lovely. The owner also made us feel very welcome. Highly recommended.

Gerda L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

20 ster akkomodasie, met die beste gasvrou ooit.

Dit was so 'n spesiale bederf, die allermooiste ligging met soveel klein detail bederfies. Die beste gasvrou ooit en die allerbeste omgewing. Ons gaan vir seker weer!

Mardalene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mardalene S

Ligging is perfek.

Diens is puik. Ware gasvryheid ervaar.

Annemarie O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Voel sommer dadelik welkom.

Christina is baie gasvry en gaan uit haar pad uit om ’n mens spesiaal te laat voel. Die seekantkamer het die lieflikste uitsig oor die see en Tafelberg. Ons het die kuier baie geniet!

Leon G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Puik, en baie gasvry

Dit is n baie huislike atmosfeer, en gemaklik, jy voel sommer tuis. Ons slaapkamer venster was op die strand. Asemrowende uitsig. Twee trappies uit die voordeur en jy is op die strand.

Elizabeth D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Ideale bederfkuier met alles wat jy nodig het om jou soos `n koning te laat ontspan!

Dit was heerlik! Gasvrou het ons opgegradeer na `n woonstel met ongelooflike uitsig. Sal beslis weer hier kom bly om haar vriendelike gasvryheid te ervaar. Baie dankie Christina!

Marlene L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L

Ongelooflike uitsig en branders op jou voorstoep.

Behalwe vir die mooiste uitsig op Tafelberg en die see op jou voorstoep, voel dit asof jy by familie kuier met soveel warmte en gasvryheid ontvang. Kan dit beslis vir enige een aanbeveel.

Jaco N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco N

Kort en mooi uitsig.

Sal nie vir familie aanbeveel nie, snaakse portret.

Keith R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith R

First class.

The location is absolutely wonderful - right on the beach and in walking distance to shops, cafes and bars. Host and other staff were very friendly and helpful.

Talita G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita G

Most amazing view and location.

We selected the beautiful accommodation at Sonskyn guest house purely for the location, but the overall experience more than matched the spectacular view! Christina is a charming hostess and both her and her staff make you feel right at home. Personal touches like a glass of sherry late afternoon, fresh milktart with tea, showing interest in the comings and goings of guests, to name but a few will make your stay at Sonksyn extra special. The establishment is very well kept and has an old-worldly charm with all modern amenities included, and made our recent visit to Cape Town incredibly special. We will gladly refer friends and family and would love to go back ourselves for a repeat visit!

Ignat W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignat W

Dit was n goeie ervaring en ons het dit baie geniet.

Die plek is baie netjies en almal is baie vriendelik. Hulle doen baie moeite om die gaste tuis te laat voel. Voel asof mens hulle al jare ken. Die groot kamer op die grond het 'n pragtige uitsig.

Laetitia M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Fantastiese view en baie gasvry.

Sien sterre.

Arnold D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Fantasties.

Christina is 'n fantastiese gasvrou en ek sal weer by Sonskyn oornag as ek in die omgewing is.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77e3dd9a66738f62135e5d9e8e38962ee4427ad4b4359836cbe419691fd38f3c263a5f4e7cff2545d3b625b8d6a0a3f044e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804080117829 18.462407217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang