Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sonskyn, reg op die strand in Bloubergstrand, is 'n vyfde generasie strandfronthuis wat terugdateer na 1895. Geniet die geluid van die branders wat op die rotse voor die huis breek, begin jou dag met 'n koppie filterkoffie in die seefront-sitkamer, van waar gaste lieflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg in die verte kan geniet.

Verblyf beskik oor 1 standaardkamer en 2 seefrontkamers. Die standaardkamer het 'n en suite-badkamer. Elkeen van die seefrontkamers het 'n en suite-badkamer; die onderste kamer aan die seekant het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, en die boonste kamer aan die see het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die gastehuis bied gratis WiFi, sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek op versoek.

Ervaar skouspelagtige sonsondergange vanaf die seefront-sitkamer terwyl jy 'n komplimentêre sjerrie van Sonskyn geniet. Stap jy langs die strandpaadjie deur die ou dorpie, gaan jy verby 3 bekende restaurante. Een hiervan is Ons Huisie, 'n tradisioneel geboude Weskus-vissershuisie, wat nou 'n nasionale monument is. Ander doendinge in die area sluit vlieërbranderplankry, seilplankry of swem by Big Bay Beach in. Vir die gholfspelers is daar 'n keuse van 2 bekende gholfbane, Atlantic Beach en Milnerton Gholfklub, sowat 10 minute weg. Canal Walk Winkelsentrum is ongeveer 10 minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Sonskyn
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Belloystraat 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonskyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77e3dd9a66738f62135e5d9e8e38962ee4427ad4b4359836cbe419691fd38f3c263a5f4e7cff2545d3b625b8d6a0a3f044e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804080117829 18.462407217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang