Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sontyger Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Sontyger Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacolynn V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolynn V

We loved the breakfast and the friendliness of the staff.

We had a great stay.

Mornay V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay V

Lekka gebly, lekka geslaap en ons het Sontyger baie geniet. Wonderlike plek.

Sontyger was een van die beste plekke wat ek al by gebly het. Die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Sontyger is 'n pragtige skoon plek met baie lekker kamers wat uitstekend skoon is. Baie lekker ontbyt en dis wonderlik dat daar 'n braaikamer daar is wat gebruik kan word. Hulle verblyf is vir seker waarde vir geld en ons het baie lekker geslaap. Ek sal vir seker weer daar wil bly.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Mornay Victor. Altyd welkom.

Sontyger Guesthouse
Productive Systems (pty) Ltd L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Productive Systems (pty) Ltd L

Beveel Sontyger sterk aan vir oornag akkommodasie.

Dit was 'n aangename ervaring om by Sontyger te kon oorslaap. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Sontyger Guesthouse
Elizabeth I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth I

Dit was 'n lekker skoene uitskop rustige atmosfeer.

Dit was regtig aangenaam. Die slaapeenhede is fantasties.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Jennifer V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer V

Home away from home.

Was baie sentraal, ons kamer was gemaklik met alles wat jy nodig het.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Indira M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Indira M

Roof over our head, we were ok.

It was ok, just the cat because we are allergic to cats.

Herkie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herkie B

Lekker geslaap.

Baie netjies en privaat. Goeie sekuriteit. Vriendelike ontvangs. Ongelukkig het beurtkrag weer 'n rol gespeel.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Ludwig D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig D

Baie vriendelik en veilig.

Sien sterre.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Suzette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Goeie waarde vir geld.

Netjies skoon en ruim. Vriendelike ontvangs. Uitstekende ligging. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier.

Sontyger Guesthouse
Etienne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Personeel was hulpvaardig en akkommoderend.

Vriendelike personeel en kat. Ons het heerlik gebly.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.
Van Sontyger personeel en kat.

Sontyger Guesthouse
Norman M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman M

Exquisite. Conveniently close to a mall.

The staff was very helpful. Privacy respected.

Melinda T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda T

Baie lekker en gerieflike blyplekkie.

Goeie ligging en netjies ingerig.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.
Louise

Sontyger Guesthouse
Flip S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip S

Vriendelike mense. Baie gasvry. Skoon en netjiese geriewe.

Alles was 100%. Ek het net nie voor die tyd geweet dat dit nie 'n en suite is nie.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit.
Ek heg 'n beskrywing aan van die Sakpaskamer soos dit op die webtuiste verskyn. Jammer jy het dit nie opgemerk nie: "Hierdie eenheid is geskik vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed en 'n aparte, maar privaat badkamer met 'n stort."
Die ander kamers het almal en-suite badkamers en word gelys onder "Standard rooms". Dalk is daar nog mense wat dit nie reg verstaan nie. Weereens jammer vir die misverstand, maar dankie vir die terugvoering.

Sontyger Guesthouse
Marthie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Heerlike ruim huis! Alles wat jy benodig. Swembad was koele lafenis.

Heerlik gekuier saam met werkende kinders! Baie sentraal geleë.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Peu S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peu S

Beautiful place in a good location. They need to modernize their place.

Old-fashioned guesthouse with the potential to be the best if they modernize and avoid photos of people. Instead, they may put plants, flowers, or rooibos tea, or anything of attraction found in Cape Town.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Thank you.

Sontyger Guesthouse
Zelda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda S

Teleurgesteld.

In die kombuis was slegs 1 glas en 1 vurk.

Brian D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

Very accommodating.

Very friendly service.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Thank you, Brain.

Sontyger Guesthouse
Ida C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ida C

Heerlike familie kuierplek.

Ons het familie troue gehad, almal van ver het by Sontyger gebly en gekuier, dit was 'n fees, daar is alle geriewe en so lekker naby winkels geleë, sal definitief weer daar gaan inboek.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Sontyger Guesthouse
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Rustig!

Rustig en baie veilig!

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Banus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Banus V

Goeie akkommodasie.

Ongelukkig het DStv nie in kamer gewerk nie. Verder was die blindings voor die deur gehawend.

Mokgatla M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mokgatla M

Lovely place.

Would have preferred an en suite bedroom.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Good day Mokgatla,
Thank you for the review, we appreciate it. You ask us to quote on a budget room and unfortunately that is why you got a room which does not have an en-suite bathroom.
I am really sorry for the inconvenience and that the description was not clear enough.

Sontyger Guesthouse
Stienie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stienie K

Aangenaam, voldoen aan vereistes, rustig en privaat.

Die eenheid was skoon, met skoonmaakdienste ingesluit. Sou net 'n wyer keuse van TV-kanale wou hê, maar dis 'n persoonlike voorkeur. Parkeerplek was egter 'n afstandbeheerde hek en veilig.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sontyger Guesthouse
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lyzalle E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzalle E

I really enjoyed my stay, the people were very accommodating.

It was very cool, loved it.

Jacqui L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui L

Great overnight stay in clean, comfortable flatlet with all necessary amenities. Friendly owners!

See stars.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words. It was a pleasure.

Sontyger Guesthouse
Karen M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Een aand oorgeslaap in 'n selfsorgeenheid.

Louise het ons vriendelik ontvang. Die kamer was lieflik en ruim. Alles baie skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap. Ek het al vantevore daar geslaap en kan Sontyger beslis aanbeveel.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier.

Sontyger Guesthouse
Mike V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Perfect space and privacy.

See rating.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Thank you, Mike.

Sontyger Guesthouse
Agility Channel L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agility Channel L

Lovely, friendly and goes all out!

Thank you Louise for your hospitality and accommodation! The ladies and gent were very pleased. We look forward to making use of your services again in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik, vriendelik en doen die meeste!

Dankie Louise vir jou gasvryheid en verblyf! Die dames en heer is baie tevrede. Ons sien uit daarna om in die toekoms weer van jul dienste gebruik te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Thank you very much. We are looking forward to seeing you again.

Sontyger Guesthouse
Doreen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Huis weg van huis.

Baie tevrede met verblyf. Baie tuis gevoel. Wou nie graag weer ry. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Jennifer H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer H

Nice stay.

Very nice location. Good services, amenities & facilities. Very helpful staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf.

Baie lekker ligging. Goeie dienste en geriewe. Baie hulpvaardige personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mike V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Perfect space and privacy.

Professional service. Owners waited for me to check in at 23:00. Super accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte spasie en privaatheid.

Professionele diens. Die eienaars het gewag dat ek 23:00 kan inklok. Hulle was baie tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sontyger Guesthouse se terugvoer

Thank you, It was only a pleasure.

Sontyger Guesthouse
Martine M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine M

Wonderful experience! Thank you Louise!

Closely situated to Bellville South which made it easy to get to the office each day.

Linda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda S

Good location, very dirty and poor service.

Very disappointing, there are cockroaches as big as my hand and flies, the room did not smell nice. A very bad experience in general.

Johann V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Presies wat ons gesoek het net vir 'n nag se oorslaap.

Plek is netjies, goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie goeie ligging.

Anna-louise O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-louise O

Goeie waarde vir geld. Gerief en gemak.

Sentrale ligging met uitstekende diens, skoon en netjiese selfsorg-eenheid. Gerieflik vir die besigheidspersoon of familie.

Johan Jurie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Jurie B

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie eerste ervaring en baie sentraal geleë.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Reinardt Johan T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinardt Johan T

Skoon en alles gehad wat nodig was. Alles gehad wat adverteer het.

Skoon. Alles gehad wat hulle adverteer het.

Hennie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Vriendelike diens teen 'n billike prys.

Ek het heerlik gewoon by Sontyger Gastehuis. Die diens was puik en die ontbyt heerlik. My kamer en badkamer was silwerskoon. Lugversorging in die kamer was baie welkom op die warm dae. Daar was veilige parkering en 'n lieflike swembad. Vir seker 'n 10 uit 10.

Karin A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Baie aangenaam en sentraal geleë.

Hoogs aanbeveel. Vriendelik en behulpsaam.

Minette B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

Fantasties!

Dit was 'n positiewe fantastiese ervaring. Die kamer was super skoon en netjies en alles was in 100% werkende kondisie. Ons was baie vriendelik ontvang en die heerlike huislike gevoel van warmte en liefde was die beste. Om in die hartjie van Kaapstad in so klein oase te kon bly teen baie bekostigbare tariewe en ontbyt was fantasties en ook dat jul so sentraal geleë is om by al die winkelsentrums te kom sonder sukkel en sommer gou ook. Ek sal julle vir almal voorstel en beslis weer kom kuier.

Meisie B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie B

Dit het gevoel asof ons by familie kuier.

Die plek is netjies en skoon en die kamers baie goed ingerig. Die ontbyt was heerlik en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oornag indien ons in daardie omgewing is.

Jacoline K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline K

Sontyger het soos ons 2de huis gevoel.

Ons woon in Namibia, en dit was ons eerste keer in die Kaap. Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Baie veilige plek, netjies en maklik om te vind. Banke, eetplekke en winkelsentrum is net stapafstand van die gastehuis af. Daar is veilige parkeerplek vir die karre. Die plek is sentraal, naby aan alle interessante plekke in die Kaap.

Nicolene D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Vriendelik gegroet en gesellig ingeboek.

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Als was vinnig en vir my was die veiligheid van voertuig belangrik. Heerlik oornag en wonderlike ontbyt geniet voordat ons pad terug geneem het. Dis definitief my enigste oornagplek as ek weer Kaap toe gaan.

Suritha D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha D

Goed!

Vriendelike diens, baie veilig, voertuig staan agter geslote hekke, kamer elke dag mooi skoongemaak, heerlike ontbyt, sal beslis terugkeer!

Bert M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert M

Baie goed!

Dit was uitstekend, skoon, netjies en baie sentraal geleë.

Rina S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S

Dit was baie lekker.

Die gastehuis is baie goed geleë en baie netjies. Die ontbyt was altyd betyds en heerlik. Die dame van die kombuis was baie gasvry. Die ontvangsdame was nie altyd so vriendelik nie.

Jackie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V

Well kept and equipped self catering unit that I definitely use again when I'm in the area.

See the stars.

Mark S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S

Safe and clean accommodation.

My daughter stayed at Sontyger for a period of 5 weeks whilst attending a course.The accommodation was exceptional clean, well equipped and comfortable. The guest house is very well situated and was in walking distance to all amenities and to her college. I would highly recommend Sontyger to anyone looking for clean, safe and comfortable accommodation.

Bernice D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice D

Waarde vir geld en baie veilig.

Ons het so lekker gebly. Die personeel en eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Barry K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry K

Nice place, nice people, awesome omletts!!!

As above.

Adele B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike personeel. Kamers mooi skoon en netjies, voorsien in al jou behoeftes. Lekker ontbyt. Hou baie van die privaatheid en baie mooi uitsig oor Tafelberg. Goeie ligging, maklike toegang tot hoof- en ander roetes, Stapafstand van winkels.

Kowie D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Asemrowend!

Sien die sterre hieronder.

Zelda V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Wonderlike gasvryheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid en heerlike ontbyt!

Ons het vreeslik lekker in Sontyger gekuier! Ons is vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel in ons gesellige en baie netjiese ruim kamer. Ons het rustige geslaap, want ons motor was veilig agter 'n geslote hek. Ons het ook met 'n geruste hart ons dogter Saterdagoggend alleen gelaat terwyl my man aan 'n driekamp deelgeneem het. Die ontbyt was smaaklik met 'n wye keuse tussen koue en warm ontbyte. Ons gasheer en gasvrou was ten alle tye vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer in Sontyger tuisgaan.

Jp L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp L

Baie lekker gebly. Diens goed. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Sontyger Guesthouse is naby Tygervallei-sentrum wat 'n bonus is, en die Spar is net oor die straat. Ons is ook toegelaat om ons ekstra familie te onthaal in die braaiarea waar daar ook 'n kombuisie is. Al nadeel is dat daar nie 'n kasserol was vir die braai nie. Verder het ons heerlik gekuier en voertuie was agter veiligheidshekke.

Balican V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Balican V

Great place, perfect location and spacious

I had a great stay at this place. I received a warm welcome, the room was spacious, clean and so addictive; I couldn't wait to go back while I was out. Great atmosphere, this is a great place to be.

Susan B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Baie lekker!

Netjies, skoon. Gasvrye mense. Naby Tygervallei en veilige parkering by gastehuis. Naby N1 en vinnig om by die lughawe uit te kom.

Stefan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Goeie ligging. Vriendelike personeel. Heerlike ervaring.

'n Karaktervolle huis met 'n gesellige kuierkamer. Die parkering blyk voldoende te wees. Hoewel gaste vertrou word met die "help-jouself-en-skryf-op-kroeg", kan dit potensiële probleme veroorsaak as sekere gaste dit misbruik. Tog word die Sontyger Gastehuis sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniaweg 2, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNTcyODc5LTU2YjYtNDM3Ni04OGE0LTM2NTY0NDRkZmNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 2 Begonia Way Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.875486075338 18.638203248479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang