Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sontyger Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jacolynn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

We loved the breakfast and the friendliness of the staff. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekka gebly, lekka geslaap en ons het Sontyger baie geniet. Wonderlike plek. Sontyger was een van die beste plekke wat ek al by gebly het. Die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Sontyger is 'n pragtige skoon plek met baie lekker kamers wat uitstekend skoon is. Baie lekker ontbyt en dis wonderlik dat daar 'n braaikamer daar is wat gebruik kan word. Hulle verblyf is vir seker waarde vir geld en ons het baie lekker geslaap. Ek sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, Mornay Victor. Altyd welkom.

Productive Systems (pty) Ltd L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Beveel Sontyger sterk aan vir oornag akkommodasie. Dit was 'n aangename ervaring om by Sontyger te kon oorslaap. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Elizabeth I
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dit was 'n lekker skoene uitskop rustige atmosfeer. Dit was regtig aangenaam. Die slaapeenhede is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie.

Jennifer V
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Home away from home. Was baie sentraal, ons kamer was gemaklik met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie.

Indira M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Roof over our head, we were ok. It was ok, just the cat because we are allergic to cats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herkie B
1 nag
4.2
Feb 2024

Lekker geslaap. Baie netjies en privaat. Goeie sekuriteit. Vriendelike ontvangs. Ongelukkig het beurtkrag weer 'n rol gespeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie.

Ludwig D
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Baie vriendelik en veilig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie.

Suzette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Goeie waarde vir geld. Netjies skoon en ruim. Vriendelike ontvangs. Uitstekende ligging. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Dit was 'n plesier.

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Personeel was hulpvaardig en akkommoderend. Vriendelike personeel en kat. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Van Sontyger personeel en kat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniaweg 2, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNTcyODc5LTU2YjYtNDM3Ni04OGE0LTM2NTY0NDRkZmNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 2 Begonia Way Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.875486075338 18.638203248479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang