Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Die beste ooit! Ek het al in heelwat gastehuise tuis gegaan en Sonvanger 2 staan beslis uit as die beste een. Bykans alles wat nodig is, word verskaf, selfs 'n houer vol heerlike beskuit. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sonvanger 2
Baie dankie, Hannes. Ons waardeer julle terugvoering. Dit was lekker om julle hier by ons te hê en julle is altyd welkom terug. Sonvanger-groete Sandra

Ernestine J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesomeness. It was absolutely amazing, the host was so friendly and her place was totally out of this world. Thank you. I already recommend your place to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Ons het gevoel ons was by ons ander huis te dankie aan die atmosfeer. Die gasvrou Sonja het ons regtig tuis laat voel wat jy soek was te vinde binne die gastehuis en sy het regtig meer gedoen as wat ons verwag. Ons het al baie gastehuise besoek en sy oortref hier die natuurlike atmosfeer wat sy skep in die vertrekke pragtig en die geluid van die voëls in die more laat jou tuis in die natuur van hul omgewing voel,baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sonvanger 2
Beste Frederick Scheepers en Pragtige Gesin, Baie Dankie vir hierdie Mooi "review". Ek kan egter dieselfde van Julle sê: Julle is Gaste duisend en Julle het Sonvanger in ñ Puik toestand gelos. Julle is altyd Welkom terug by Sonvanger

Jeneveve M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Firstly the host was so friendly and very helpfull and made our stay easy and worthwhile. She chatted with us, made us feel at home. Place is very neat, tidy and has everything you can think of. Would really go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce37e092974a63c878df843019adfb9b033b6b72074dedaa9b87186255912b3248101bac3600b850050176a87864633b025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 23 Retief Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.701126164776 18.963602356484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang