Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sonvanger 2 is in 'n stil woonbuurt in die Paarl geleë en bied selfsorgverblyf in 2 eenhede en is ideaal vir ouers wat kinders besoek, sakereisigers en vakansiegangers.

Elkeen van die eenhede is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale, en WiFi-toegang is beskikbaar.

Paarl bied gaste 'n wye verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie doendinge soos voetslaan, lugballonvaarte. Gaste kan ook polo by Val de Vie kyk of speel, of die gewilde Taalmonument besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sonvanger 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonvanger 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce37e092974a63c878df843019adfb9b033b6b72074dedaa9b87186255912b3248101bac3600b850050176a87864633b025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 23 Retief Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.701126164776 18.963602356484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang