Sonvanger
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jorina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Candice B - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful stay. I feel relaxed and rejuvenated.
Sonvanger se terugvoer
It was good to accommodate such a beautiful family. We believe their little girl enjoyed the 'frog' in the garden a lot. We enjoyed her stay a lot.
Hermien T - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles gee jou daai see vakansie gevoel en ek kan met vrymoedigheid aanbeveel!
Tiaan T - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was great van die huis tot by die see.
Chantal F - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxing and lovely unit with everything you need.
Sanet V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Sonvanger se terugvoer
Ons geniet dit as mense ons plek geniet.
Annelien D - Jan 2022
Algehele gradering
Sonvanger is 'n pragtige plek, ons kon heerlik ontspan met alles wat ons nodig het en nog meer.
Sonvanger se terugvoer
Ons fokus is om 'n rustige en aangename vakansie omgewing te skep. Ons waardeer dit as ons gaste dit geniet.
Engela B - Aug 2020
Algehele gradering
Eienaars is baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.
Sonvanger se terugvoer
Dit was goed om mense met 'n klein dogtertjie hier te huisves. Sy is 'n pragtige meisie.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang