Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Candice B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beautiful stay. I feel relaxed and rejuvenated. Our stay was very pleasant. Blissful. A very beautiful place with a breathtaking garden. Just what we needed to relax and feel refreshed. Definitely worth every penny. The owners were very accommodating and very friendly. I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
Sonvanger
It was good to accommodate such a beautiful family. We believe their little girl enjoyed the 'frog' in the garden a lot. We enjoyed her stay a lot.

Hermien T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles gee jou daai see vakansie gevoel en ek kan met vrymoedigheid aanbeveel! Heerlik, gemaklik en pragtig skoon met alles wat mens kan nodig hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Alles was great van die huis tot by die see. Ons het baie lekker gebly en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal F
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Relaxing and lovely unit with everything you need. The unit is very neat and clean. The owners are very helpful and make sure you have what you need to make your stay enjoyable. We had a very relaxing and enjoyable stay. I will definitely recommend Sonvanger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ons het heerlik gekuier. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is pragtig, netjies en skoon. Sal beslis weer by Sonvanger gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
Sonvanger
Ons geniet dit as mense ons plek geniet.

Annelien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Sonvanger is 'n pragtige plek, ons kon heerlik ontspan met alles wat ons nodig het en nog meer. Die woonstel is pragtig en die gasheer en gasvrou is vreeslik aangenaam en doen baie moeite vir hulle gaste! Ons sal enige tyd teruggaan! Die woonstel is ten volle toegerus, ons heerlik gekuier en lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
Sonvanger
Ons fokus is om 'n rustige en aangename vakansie omgewing te skep. Ons waardeer dit as ons gaste dit geniet.

Engela B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2020

Eienaars is baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Eenheid is baie netjies en ligging is goed. Daar is tot voorsiening gemaak vir die ongerief van loadshedding. Ons het 'n siek familielid besoek en was min by die eenheid, maar het baie welkom gevoel wanneer die buiteligte aangesit is, sodat ons nie in die donker moes sukkel nie. Dit het gesneeu naby Tergniet terwyl ons daar was en die eenheid was warm, met genoeg komberse en muurverhitting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jorina
Sonvanger
Dit was goed om mense met 'n klein dogtertjie hier te huisves. Sy is 'n pragtige meisie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jorina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGMapx2z2UCHQ8mETqE49CnUspXQOT0u4zdvu7Ot1EkEf6Mll9y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 62 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065261 22.195707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang