Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Sonvanger is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in die kusdorpie Tergniet geleë is. Die eiendom is ideaal geleë sowat 500 meter van die strand af, en is die ideale basis vanwaar jy die besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Die woonstel is in die tuin van die eiendom en het 'n privaat ingang wat uit 2 slaapkamers en 1 badkamer bestaan. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n hoekbad en aparte stort. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof om maaltye voor te berei en te kook.

Die aangrensende leefarea beskik ook oor 'n TV met volledige Explora-pakket, 'n DVD-speler en 'n radio. Die sitkamer lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel met banke en 'n braai-area vir gaste om te gebruik. Daar is ook 'n buitestort vir gaste om te gebruik, en veilige parkeerplek langs die woonstel vir 1 motor.

Sonvanger is ook ideaal geleë 'n paar minute se ry vanaf 'n paar restaurante, ongeveer 24 km vanaf George Lughawe en sentrale Mosselbaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Sonvanger
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jorina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGMapx2z2UCHQ8mETqE49CnUspXQOT0u4zdvu7Ot1EkEf6Mll9y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 62 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065261 22.195707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang