Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Sonvanger
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nanette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Ligging is uitstekend.

Was alternatiewe verblyf as wat ons aangevraag het en dit was beslis beter. Huis is ruim en alles wat benodig word. Die hoeveelheid boeke was 'n droom bewaarheid! Sou langer wou bly net om te lees en oor die see uit te kyk.

Erik P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik P

Dit was fantasties.

Alles was soos aangedui en die gasvryheid was eerste klas.

Mari V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Alle verwagtinge oortref. Skoon, netjies, volledig toegerus, reg by die strand. Pooltafel was 'n bonus. Ons gaan beslis weer by Sonvanger oorbly. Dankie aan Marlene vir haar vriendlikheid en behulpsaamheid.

Sien sterre.

Cassie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie S

Ongelooflik lekker en rustig.

Die plek is absoluut perfek, ligging is die beste. Stil, maar naby aan als. Ek sal wel graag wil WiFi in die huis hê, want besigheid moet voortgaan, al is 'n mens op vakansie. Baie dankie! Was lekker.

Lona P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona P

Sonvanger inderdaad, mooiste mooi sonsondergang.

Marlene is 'n besonderse mens, gasvry, hulpvaardig en is dadelik beskikbaar en bereid om te help. Ons het heerlik gekuier by Sonvanger.

Rizelda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rizelda W

Mooi plek en gerieflik.

Baie lekker gebly - skoon en netjies.

Paul M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

A really good stay.

We were 3 couples and found the place comfortable to accommodate all. We had a really great view of the sea and were within walking distance of the shops. Marlene, the host, was superb from start to finish. I would go back there.

Neil O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O

Besonders lekker en baie rustig.

Ek sal Sonvanger verseker aanbeveel. Baie goeie diens gekry van eienaars. Hulle is baie vriendelik en baie behulpsaam. Alles is baie skoon en baie netjies. Ongelooflikke plek. Ek beveel Sonvanger verseker aan.

Erika H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika H

Dit was 'n hemelse kuier.

Die ligging is ideaal. Die uitsig fantasties. Die kaggel werk! Ons kon rugby kyk. Party het 'pool' gespeel wyl ander gekook het. 'n Huis vol mense en niemand was onder iemand anders se voete nie. Ruim en gesellig.

Chantel T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel T

Dit was absoluut fantasties! Die huis is so mooi en ruim en het alles wat mens benodig.

Die huis is perfek geleë met die mooiste uitsig en dis so rustig om elke dag te gaan slaap en wakker te skrik met die branders wat teen die rotse breek. Die eienaar is so vriendelik en is net 'n boodskap weg as jy iets nodig het.

Denise V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Ons verblyf by Sonvanger was sowaar die moeite werd, ek en my gesin sal vir seker weer vir Sonvanger kies.

Sonvanger is baie netjies en gerieflik en nog vele meer. Lekkerste kuierplek.

Grant N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant N

Dit was besonders.

Dit is baie sentraal geleë na aan al die geriewe, ek sal beslis weer daar gaan draai. Baie mooi plek en het alles in om jou by die huis te laat voel.

Cecil N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Fantastiese plekkie om lekker uit te span met die mooiste seaview.

Lekker ruim plekkie met heerlike beddens en geriewe.

Kevin W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin W

Lekker ontspannende naweek as familie met ons kleinkind.

Sou gewees het vir rooibos2muisbos fietsry-wedren. Besluit om naweek steeds te gaan. Was heerlik en ligging wonderlik. Plek is perfek ingerig vir so wegkom en selfs langer.

Bok V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V

Dit was lekker.

Sien sterre.

Karen L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Ideaal geleë met 'n pragtige uitsig

Netjiese, ruim huis en goed toegerus met al die nodige vir 'n lang verblyf. Pragtige see-uitsig vanuit al die vertrekke, loopafstand na hoofstrand en winkels. Die pooltafel het gesorg vir groot vermaak! Twee braai-areas, ’n alarmstelsel en toesluit parkering. Marlene is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om seker te maak ons voel tuis. Het baie lekker gerus!

Sonvanger se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Karen. Waardeer. Ek is bly as jul tyd hier geniet het en lekker gerus het. Kom kuier weer. Groete Marlene

Sonvanger
Jacques C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Baie mooi uitsig, met die see op jou voorstoep.

Alles was 100%. Die huis is baie gerieflik en ruim.

Sonvanger se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete Marlene

Sonvanger
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a073cdfbcebf9cc614e35ba04b6a8ee3ddb888a9bae691125808e970d2fc5c72c7cf995e01f5e4cc5af037c1a6e77e7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 62 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097475447848 18.303326103415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang