Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Nanette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ligging is uitstekend. Was alternatiewe verblyf as wat ons aangevraag het en dit was beslis beter. Huis is ruim en alles wat benodig word. Die hoeveelheid boeke was 'n droom bewaarheid! Sou langer wou bly net om te lees en oor die see uit te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was fantasties. Alles was soos aangedui en die gasvryheid was eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Alle verwagtinge oortref. Skoon, netjies, volledig toegerus, reg by die strand. Pooltafel was 'n bonus. Ons gaan beslis weer by Sonvanger oorbly. Dankie aan Marlene vir haar vriendlikheid en behulpsaamheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ongelooflik lekker en rustig. Die plek is absoluut perfek, ligging is die beste. Stil, maar naby aan als. Ek sal wel graag wil WiFi in die huis hê, want besigheid moet voortgaan, al is 'n mens op vakansie. Baie dankie! Was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona P
Lang verblyf
4.6
Jan 2023

Sonvanger inderdaad, mooiste mooi sonsondergang. Marlene is 'n besonderse mens, gasvry, hulpvaardig en is dadelik beskikbaar en bereid om te help. Ons het heerlik gekuier by Sonvanger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rizelda W
1 nag
4.0
Des 2023

Mooi plek en gerieflik. Baie lekker gebly - skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

A really good stay. We were 3 couples and found the place comfortable to accommodate all. We had a really great view of the sea and were within walking distance of the shops. Marlene, the host, was superb from start to finish. I would go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Besonders lekker en baie rustig. Ek sal Sonvanger verseker aanbeveel. Baie goeie diens gekry van eienaars. Hulle is baie vriendelik en baie behulpsaam. Alles is baie skoon en baie netjies. Ongelooflikke plek. Ek beveel Sonvanger verseker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Dit was 'n hemelse kuier. Die ligging is ideaal. Die uitsig fantasties. Die kaggel werk! Ons kon rugby kyk. Party het 'pool' gespeel wyl ander gekook het. 'n Huis vol mense en niemand was onder iemand anders se voete nie. Ruim en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Dit was absoluut fantasties! Die huis is so mooi en ruim en het alles wat mens benodig. Die huis is perfek geleë met die mooiste uitsig en dis so rustig om elke dag te gaan slaap en wakker te skrik met die branders wat teen die rotse breek. Die eienaar is so vriendelik en is net 'n boodskap weg as jy iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a073cdfbcebf9cc614e35ba04b6a8ee3ddb888a9bae691125808e970d2fc5c72c7cf995e01f5e4cc5af037c1a6e77e7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 62 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097475447848 18.303326103415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang