Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sonvanger bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamer-vakansiehuis oorkant die see. Die huis is in Lambertsbaai geleë en bied lieflike uitsigte oor die see.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Op die boonste verdieping het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 'n balkon wat oor die see uitkyk. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n pooltafel op die boonste vlak vir vermaak. Onder is die derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 2 enkelslaapbanke beskikbaar vir 'n addisionele 2 gaste.

Die oopplan-leefarea is onder, met 'n kaggel in die sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die huis het 2 motorhuise vir parkeerplek, en 2 buitebraai-areas vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Sonvanger
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a073cdfbcebf9cc614e35ba04b6a8ee3ddb888a9bae691125808e970d2fc5c72c7cf995e01f5e4cc5af037c1a6e77e7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 62 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097475447848 18.303326103415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang