Sonvanger Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ansa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sonvanger is die ideale blyplek vanwaar jy Yzerfontein kan verken en geniet!
Sonvanger Villa se terugvoer
Baie dankie Ansa, dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom. Groete, Retha.
Bradford G - Des 2023
Algehele gradering
Great holiday spot, Retha was amazing!
Sonvanger Villa se terugvoer
And you were such awesome guests, including very well-behaved kids. I was impressed.
Andre N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Pat F - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en skoon.
Ons was baie gemaklik en al die huishoudelike benodigdhede was daar. Die eienaars werk nog steeds aan 'n paar gebiede wat afgewerk moet word. Ons het 'n nota gelaat met 'n paar van die probleme wat almal reggestel kan word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sonvanger Villa se terugvoer
Thank you Pat,
You and your team are most welcome. Thanks for the tips. We will definitely work on that.
Kind regards,
Retha
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan, Yzerfontein, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang