Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ansa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sonvanger is die ideale blyplek vanwaar jy Yzerfontein kan verken en geniet! Ons het heerlik gebly. Sonvanger het in al ons naweek behoeftes voldoen en 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Sonvanger Villa
Baie dankie Ansa, dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom. Groete, Retha.

Bradford G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great holiday spot, Retha was amazing! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Sonvanger Villa
And you were such awesome guests, including very well-behaved kids. I was impressed.

Andre N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Veilige en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2019

Gerieflik en skoon. Ons was baie gemaklik en al die huishoudelike benodigdhede was daar. Die eienaars werk nog steeds aan 'n paar gebiede wat afgewerk moet word. Ons het 'n nota gelaat met 'n paar van die probleme wat almal reggestel kan word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Sonvanger Villa
Thank you Pat, You and your team are most welcome. Thanks for the tips. We will definitely work on that. Kind regards, Retha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan, Yzerfontein, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b7086dcb390f115bfea0bfc212c68cefc83928a96a2bcde6ad39bafda110b347a32920682977e31904fa7ac233523669f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Atlantic Drive Yzerfontein 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.370626231304 18.179231440382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang