Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sophia's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Sophia's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henry B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Waarde vir geld verblyf.

Sophia's Cottage is beslis waarde vir geld verblyf vir die wat saam met 'n gesin, eggenoot of vriende wil wegbreek. Daar is baie om te doen in albei rigtings en nie nodig om ver te reis daarvoor nie. Dit is ook baie stil en rustig. Ook baie skoon en netjies.

Helani N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani N

Fantastiese verblyf!

Sophia's Cottage is 'n pragtige kothuis. Baie modern en goed toegerus met alles at jy nodig het. Ons het heerlik gebly en beveel dit vir enige iemand aan wat net 'n rustige wegbreek wil hê.

Corné V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V

Selfsorg uit die boonste rakke.

Wat ‘n gerieflike kothuis. Niks skort met die verblyf nie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sophia's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Julle is enige tyd welkom by Sophia's Cottage. Julle is 'n lieflike en netjiese gesin!

Sophia's Cottage
Wimpie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie D

Baie netjies en mooi, alles wat jy nodig het.

Waarde vir geld, voel veilig.

Dawn W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Fantasties lekker!

Wat 'n ongelooflike juweel van 'n plekkie, ons sal dit vir seker weer gebruik, alles was beskikbaar en die uitsig is pragtig! Die enigste onaangenaamheid was die bestuurder van die estate, maar dit het niks weggevat van die Cottage self nie, sal dit regtig aanbeveel, ons sal vir seker weer daar bly!

Mariette M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Dit was die mees aangenaamste oornag verblyf ooit.

Lientjie het ons verblyf ongelooflik aangenaam gemaak. Dankie baie.

Frances J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances J

Salig en rustig!

Pragtige kothuis, mooi omgewing, gawe gasvrou! Ons het heerlik gebly, veral lekker op die stoep gekuier soggens en die mooi tuin en pagtige voëls geniet! Alles wat jy nodig om lekker te kuier is daar.

Delmare V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmare V

Baie lekker.

Het baie lekker gekuier, dit is heerlik stil, en al die diere wat tussen die huise rondloop.

Trudie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie G

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies. Niks was te veel moeite nie. Constance is 'n ster!

Danie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Baie netjies en skoon in 'n veilige omgewing.

Baie oulike plek met alle geriewe in 'n veilige omgewing. Baie moeite met my seun se verlowing gedoen.

Anel J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J

Baie rustig, hopeloos te kort.

'n Pragtige huis in 'n pragtige omgewing. Daar is kalmte en stilte en ons sou enige tyd langer wou bly.

Farah F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farah F

Absolute value for money!

An amazing fully self-catered cottage, actually the best self-catering accommodation I've ever stayed in. There was nothing we needed to bring with, everything from kitchen equipment to towels were provided. It was a beautiful place and the views incredible. The host, Lientjie was divine and even though we didn't get to meet her she was available at all hours for any queries we had. Value for money, clean and comfy and easy access to shops, town and activities in the area.

Marilize J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize J

Vriendelike diens, veilig en netjies.

Kinders kon op grasperk speel, baie spasie. Kombuis goed toegerus. Yskas was bietjie klein om kos in te bêre sou mens langer as 3 dae bly. Veilig en kinders kon stap na dammetjie om vis te vang. Vinnige diens indien ons gevra het vir iets wat nie in die kombuis beskikbaar was nie.

Linda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Wat 'n wonderlike ervaring.

Van die gasvryheid van Lientjie en Wimpie tot die rustigheid van die omgewing, was ons verblyf asemrowend. Keurig gemeubileerde, skoon en netjiese akkommodasie. Ons sal hierdie verblyf sterk aanbeveel en weer persoonlik soontoe gaan. Nogmaals dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Baie Lekker

Sophia's was `n wonderlike plekkie om te bly, en die eienaars het beslis baie moeite gedoen om te help en tuis te laat voel. Ons was ongelukkig net die een aand daar vir `n troue so ons kon nie veel van ons tyd daar geniet nie, maar ek sal enige tyd weer terug gaan. Baie Dankie.

Riana L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Absoluut ontspannende kuiertjie gehad.

Ons het heerlik gekuier by Sophia's Cottage. Lientjie en Werner was die perfekte gasvrou en gasheer. As jy van stilte, rus en vrede hou beveel ek dit beslis aan. Pragtige plekkie met alles in wat nodig is. Daar's tot 'n haantjie wat jou vroegoggend wakker kraai, voel behoorlik soos plaaslewe. Lientjie en Werner ons sien julle beslis weer.

Marlie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie J

Heerlike verblyf!

Sophia's Cottage is van die lekkerste verblyf waar ons nog gebly het. Dit was skoon en mooi gemeubileer. Alle benodighede was daar. Veiligheid is vir my belangrik en die estate se sekuriteit is uiters effektief. Die zebras en blesbokke in die estate is wonderlik vir ons stadsjapies! Dankie Lientjie vir jou vriendelike ontvangs. Ons het so tuis gevoel!

Ronel B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Kwaliteit tyd as 'n paartjie en dan ook intieme tyd met ons Skepper ... vreedsaam en rustig.

Dit was rustig en 'n tydjie om af te skakel van die besige lewe ... tyd om weer onsself te kon ontdek en om intieme tyd saam met ons Skepper deur te bring en om net weer ons battery te herlaai ... Baie dankie vir die voorreg om te kon afskakel.

Carine A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine A

Puik, netjies, mooi uitsig en lekker oorgeslaap. Baie veilig en sal weer so maak.

Alles was puik en ek sal definitief weer daar oorslaap.

Annie E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie E

Heerlik rustige atmosfeer, groot grasperk voor cottage waar kinders kan speel en bokkies wat rondloop.

Ons het dit baie geniet. Cottage baie skoon, gerieflik en baie mooi gemeubileer. Ons het ekstra gaste oorgenooi vir 'n braai die Vrydagaand en Lientjie het nie 'n probleem daarmee gehad nie, niks is vir haar teveel om te doen nie, sy het vir ons bykosse gemaak saam die braai en dit was baie lekker, almal het daarvan gepraat. Die volgende oggend het sy vir ons 'n heerlike ontbyt buite op die stoep bedien, dit was fantasties, 'n heerlike boere ontbyt. Ek sal verseker weer daar gaan bly en almal wat ek ken aanbeveel om daar te bly.

Desiree V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Heerlike gemak in die natuur.

Ons het heerlik gebly. Die wild loop in die strate rond. In die natuur weg van die besige Witrivier maar om die draai van die besigheidsdele. Vir seker die regte plek om te gaan rus.

Elizma C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C

Hemel op aarde!

Ons het die lekkerste tyd gehad by Sophias Cottage. Ek sal dit definitief hoog aanbeveel. Die eienaar en haar familie is so gaaf en behulpsaam. Almal loop die ekstra myl om jou verblyf daar so gerieflik moontlik te maak. Die plekkie is pragtig! Daar kort absoluut niks. Die mooiste uitsig. Van die wagte by die hek regdeur tot by die skoonmaker en eienaar is die diens puik!

Dewald D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D

Pragtig en rustig.

Sophia's Cottage, is baie gerieflik gemeubileer, geleë in 'n pragtige en veilige kompleks. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Carin E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Safe, peaceful, beautiful.

Great value for money, cottage beautiful en tasteful decorated, excellent friendly service, will stay there again.

Antoinette D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Uitstekend.

Lientjie is vriendelik en hulpvaardig. Haar plekkie is pragtig en netjies. Dis 'n heerlike ontspanne en rustige plekkie waar mens lekker herlaai na 'n besige dag. Die pragtige voëlgesang waarmee mens wakker word is pragtig. Ek gaan vir seker weer hier oornag.

Chris D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Baie lekker gebly en dit baie geniet.

Alles is daar wat jy nodig het. Die eienaars is baie vriendelik. Dit is 'n baie mooi huis en die omgewing is pragtig en skep 'n rustigheid.

Michela G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michela G

Lovely, cosy cottage in a beautiful estate.

We had a really lovely time at Sophia's Cottage, the owners were warm, hospitable, and very accommodating. It was our first trip to White River and we will definitely be back.

Judith V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Judith V

Ons het 'n fantasties tyd gehad.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Alles was perfek, skoon, netjies en rustige atmosfeer. Enigste probleem was die prop van die bad in die badkamer lek, dus het die badwater bly uittap. Behalwe daarvoor, was ons verblyf heerlik - ons sal weer van hierdie cottage gebruik maak.

Sophia's Cottage se terugvoer

Hi Judith,
Dankie, sal verseker na die prop kyk en reg maak.

Sophia's Cottage
Diederik V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Diederik V

Baie goed.

Goeie verblyf in goeie omgewing, waarde vir geld.

Andre L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Excellent service and facilities, clean and crisp, clean linen, even received toothpaste in the bathrooms!

Ek dink nie ons sal ooit weer op 'n ander plek tuisgaan as ons in die laeveld is nie. Puik waarde vir geld, hartlike mense wat nie genoeg kan doen om jou tuis te laat voel nie. Fasiliteite word goed in stand gehou en die tuine is ook baie netjies. Lugrëeling in die kamers - wat werk! Wild in die landgoed is 'n bonus! Mens kan veilig gaan stap en die buitelug geniet. Aan te beveel vir mense wat lekker wil rus en sentraal by alles wil wees. Ons het dit BAIE geniet! Dankie Lientjie.

Laura S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

Baie lekker gebly, die plek is baie mooi en netjies.

Die plek is pragtig. Volledig toegerus. Rustig. Lientjie Bezuidenhout (eienaar) is fantasties. Ons het baie lekker gebly!

Natalie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Fantasties.

Baie vriendelik. Rustig lekker en baie ontspanne. 5-ster.

Heidi C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Pragtige, netjiese verblyf in n veilige en natuurskoon omgewing.

Ons het heerlik gebly en ontspan. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Ons sal dit definitief aanbeveel!

Johnny V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Gasvryheid was uitstekend.

Ek het nie te veel verwag nie en die bespreking was gedoen op die ingewing van die oomblik. Die prys vir 'n gesin van 4 was regtig waarde vir geld. Was baie baie opgewonde toe ek die plekkie sien. Dit was regtig baie mooi en het my verwagting oorskry. Die kos was uit die boonste rakke gewees. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Annamarie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S

We loved it!

Sophia's Cottage is a little gem. Definitely one of the best self-catering establishments I've ever stayed in. Well-equipped, clean, a home away from home. Beautiful surrounds and friendly hosts. We'll be back soon!

Suzette J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J

Rustige mooi akkommodasie in 'n veilige, ontspanne atmosfeer.

Ons was 2 gesinne met 1 hek tag. Dit het erge frustrasie veroorsaak. Die skoonmaker sou Sondag inkom, sy het nie, maar dit is nie die eienaar se fout nie. Daar kort asb. 'n klitser, matrasbeskermers, steak-messe, 'n broodmes, ysbakkies. O ja, 'n aansteker of vuurhoutjies. Asook wasvadoekie. Beddegoed was skoon en pragtig. Van die gloeilampies was stukkend, beligting in leefarea te min. Ons sal beslis weer daar oorbly ten spyte van die haakplekkies. Dankie.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coraltree 34, Waterberry Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwM2M3NGU2LWFmYTYtNGQ0Yy1hYzc4LWNlMjE2MzgyMTI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 34 Coraltree Waterberry Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.350544142409 31.012446284294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang