Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sophia's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Waarde vir geld verblyf. Sophia's Cottage is beslis waarde vir geld verblyf vir die wat saam met 'n gesin, eggenoot of vriende wil wegbreek. Daar is baie om te doen in albei rigtings en nie nodig om ver te reis daarvoor nie. Dit is ook baie stil en rustig. Ook baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helani N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Fantastiese verblyf! Sophia's Cottage is 'n pragtige kothuis. Baie modern en goed toegerus met alles at jy nodig het. Ons het heerlik gebly en beveel dit vir enige iemand aan wat net 'n rustige wegbreek wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Selfsorg uit die boonste rakke. Wat ‘n gerieflike kothuis. Niks skort met die verblyf nie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
Sophia's Cottage
Baie dankie vir die terugvoer! Julle is enige tyd welkom by Sophia's Cottage. Julle is 'n lieflike en netjiese gesin!

Wimpie D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Baie netjies en mooi, alles wat jy nodig het. Waarde vir geld, voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Fantasties lekker! Wat 'n ongelooflike juweel van 'n plekkie, ons sal dit vir seker weer gebruik, alles was beskikbaar en die uitsig is pragtig! Die enigste onaangenaamheid was die bestuurder van die estate, maar dit het niks weggevat van die Cottage self nie, sal dit regtig aanbeveel, ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Dit was die mees aangenaamste oornag verblyf ooit. Lientjie het ons verblyf ongelooflik aangenaam gemaak. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances J
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Salig en rustig! Pragtige kothuis, mooi omgewing, gawe gasvrou! Ons het heerlik gebly, veral lekker op die stoep gekuier soggens en die mooi tuin en pagtige voëls geniet! Alles wat jy nodig om lekker te kuier is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmare V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Baie lekker. Het baie lekker gekuier, dit is heerlik stil, en al die diere wat tussen die huise rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Niks was te veel moeite nie. Constance is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Baie netjies en skoon in 'n veilige omgewing. Baie oulike plek met alle geriewe in 'n veilige omgewing. Baie moeite met my seun se verlowing gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coraltree 34, Waterberry Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwM2M3NGU2LWFmYTYtNGQ0Yy1hYzc4LWNlMjE2MzgyMTI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 34 Coraltree Waterberry Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.350544142409 31.012446284294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang