Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sophia's Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coraltree 34, Waterberry Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sophia's Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van die Laeveld, net buite Witrivier in Mpumalanga. Die kothuis is op die Waterberry Country Estate geleë en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bietjie rus en vrede waar diere soos sebras vrylik rondloop.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en 'n kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. 'n Ekstra matras kan vir 'n ekstra kind voorsien word. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-toegang en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. Die kothuis is ongeveer 5,5 km vanaf Witrivier en 17,5 km vanaf Mbombela (Nelspruit) waar geriewe soos winkels en restaurante is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Coraltree 34, Waterberry Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Sophia's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coraltree 34, Waterberry Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwM2M3NGU2LWFmYTYtNGQ0Yy1hYzc4LWNlMjE2MzgyMTI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 34 Coraltree Waterberry Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.350544142409 31.012446284294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang