Avo Tree Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal vir seker aanbeveel.
Riaan E - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik en skoon en uitstekende diens.
Shaun J - Aug 2024
Algehele gradering
Die gasvryheid was goed en verblyf was aangenaam.
Bazil C - Jul 2024
Algehele gradering
Kuier was absoluut fantasties want ek het dit met family en vriende gespandeer.
Leonie S - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties en 'n tuiste. Lekker warm.
Veroesjke M - Jun 2024
Algehele gradering
Stil. Veiligheid.
Audrey K - Mei 2024
Algehele gradering
Ek sal oor en oor Avo Tree Guesthouse kies.
Gerhard C - Apr 2024
Algehele gradering
N juweel van n plek!
Steve W - Apr 2024
Algehele gradering
Great value, close to main road, clean and friendly.
Sam S - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir oornagplek.
Mhlanganiseli T - Apr 2024
Algehele gradering
The hospitality is top notch.
Rene J - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig. Skoon. Stil.
Chantelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ligging en uitleg perfek. Sal 100% aanbeveel vir familie en vriende.
Anne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Courtney W - Feb 2024
Algehele gradering
Short but great. Definitely a place to go, its peaceful & relaxing for your mind.
Avo Tree Guesthouse se terugvoer
Hi Courtney.
Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit opreg. Alles van die beste vir jou.
Groete, Madeleine
Shawn W - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquil oasis, warm hospitality, cozy comforts, and lush surroundings.
Lees meerChristiaan L - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties, baie gerieflik, skoon en netjies.
Avo Tree Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie wat vir ons baie belangrik is. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Julle is eersteklas gaste.
Groete, Madeleine
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal, waarde vir geld.
Willem Johannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang